2021 Top Ten of Polemic for People

Sonja Loots
Sonja Loots is 'n Suid-Afrikaanse skrywer en die dogter van die skrywer Kristel Loots
Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaars
Hier is 'n lys van Suid-Afrikaanse kunstenaars
Bernice Liu
Bernice Liu is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Legend Is Born: Ip Man (2010), Perfect Wedding (2010), The King of Fighters (2010), en Stegman Is Dead (2017
Kylie Rogers
Kylie Rogers is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fathers & Daughters (2015), Miracles from Heaven (2016), en Collateral Beauty (2016), en in die televisiereeks The Whispers (2015
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën is die verhoognaam van die Afrikaanse liedjeskrywer en musikant Jacques de Villiers van Pretoria, Gauteng. Joshua na die Reën tree saam met ander musikante en soms ook solo op. Van die musikante wat hom bystaan is Lizandra Winter (sang), Jean de Villiers (tromme), Ryhno von Hagen, Gerhard Biennedel (baskitaar), Heini Berner en Raziela Kosterman (viool). Wanneer die geleentheid hom voordoen, kan hy ook saam met 'n strykensemble optree
Martin Bester
Martin Bester, gebore in Bethal, Oos-Transvaal, is 'n Suid-Afrikaanse sanger, akteur, radio-omroeper en televisiepersoonlikheid en woon in Johannesburg. Bester is ook die hoofsanger van die groep Kinky Robot en ontvanger van vele toekennings. Bester se oggendprogram op Jacaranda FM, The Breakfast, word gelys as een van die gewildste radioprogramme onder luisteraars, omdat hulle kan identifiseer met die onderwerpe wat hy aanraak
Stella Ndabeni-Abrahams
Stella Ndabeni is die dienende minister van Kleinsakeontwikkeling, voorheen minister van Kommunikasie, Telekommunikasie en Poswese en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
John Evan Baldwin
John Evan Baldwin FRS het vanaf 1954 by die Cavendish Astrofisika Groep gewerk. Hy het 'n sleutelrol gespeel in die ontwikkeling van interferometrie in radio-astronomie, en later astronomiese optiese interferometrie en gelukkige beeldvorming. Hy het die eerste kaarte van die radio-uitsending van die Andromeda-sterrestelsel en die Perseus-groep gemaak, en die eienskappe van baie aktiewe sterrestelsels gemeet. In 1985 het hy die eerste Aperture Masking Interferometry waarnemings uitgevoer, en toe die
Lionel Messi
Lionel Andrés "Leo" Messi Cuccittini is 'n Argentynse sokkerspeler wat vir die Franse sokkerklub Paris Saint-Germain speel. Die voorspeler het van 2004 tot 2021 vir FC Barcelona se eerste span gespeel. Messi besit naas Argentynse ook Spaanse burgerskap. Sy bynaam is La Pulga wat hy te danke het aan sy kort lengte en spoed. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 wen hy die trofee vir sy land en word as die speler van die toernooi aangewys
Alexander die Grote
Alexander die Grote was die koning van Masedonië. Hy het op 'n jong ouderdom beheer van Griekeland, Egipte en die meeste lande oos van die Middellandse See tot so ver as Indië oorgeneem. Hy het die Griekse kultuur na bykans die hele bekende wêreld uitgebrei en talle stede gestig, waaronder Alexandrië in Egipte. Hy word as een van die grootste militêre leiers in die geskiedenis beskou