2021 Top Ten of Polemic for History

Britse mandaat van Palestina
Die Britse Mandaat van Palestina, soms na verwys as die Mandaat van Palestina, was 'n Volkebondmandaat wat na die Eerste Wêreldoorlog ontstaan het toe die Ottomaanse Ryk volgens die Verdrag van Sèvres verdeel is. Die Britse Mandaat van Palestina het bestaan uit die gebied van die hedendaagse Jordanië, Israel, die Wesoewer en die Gasastrook. Die grense van die Mandaat van Palestina het gestrek van die Middellandse See tot die weste van die Franse Mandaat van Libanon, Franse Mandaat van Sirië, en die
Swart Dood
Die Swart Dood of die Swart Pes was 'n kataklismiese gebeurtenis waarin omtrent 'n derde tot twee derdes van Europa se bevolking tussen 1348 en 1350 gesterf het. Dit was een van die ergste pandemies in die mens se geskiedenis. Dit het in die suidweste van Asië begin en in die 1340's na Europa versprei. Die totale dodetal oor die wêreld was ongeveer 75 miljoen
4 Februarie
4 Februarie is die 35ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 330 dae in die res van die jaar
12de eeu
Die 12de eeu het in die jaar 1101 'n aanvang geneem en teen die einde van die jaar 1200 ten einde geloop
22 Januarie
22 Januarie is die 22ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 343 dae in die res van die jaar
2de eeu v.C.
Die 2de eeu v.C. het geduur van 200 tot 101 v.C
Franse Rewolusie
Die term Franse Rewolusie verwys na die tydperk tussen 14 Julie 1789 en 9 November 1799 in Frankryk toe Republikeinse magte die absolute monargie afgeskaf het. Die oorgang in 'n republikeinse staatsvorm, die Eerste Franse Republiek, het gepaard gegaan met die skeiding van staat en kerk, die afkondiging van talle regte soos die reg op persoonlike vryheid, pers- en meningsvryheid en die gelykheid van alle burgers voor die wet
3 Julie
3 Julie is die 184ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 181 dae in die res van die jaar
Romeinse Ryk
Die Romeinse Ryk verwys na die gebied wat tussen 27 v.C. en die 5de en 6de eeu n.C. deur 'n reeks van keisers geregeer is. Dit was een van die grootste ryke in die wêreldgeskiedenis en die bevolking het gegroei tot 'n geskatte 50 tot 90 miljoen. Gebiede wat 'n deel van die ryk was, het gestrek vanaf Brittanje tot Egipte en het vele nasies en kulture ingesluit
5 April
5 April is die 95ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 270 dae in die jaar