2021 Top Ten of Polemic for Geography

Vredefortkoepel
Die Vredefortkoepel is die grootste slagkrater op Aarde. Dit is in die Vrystaat, Suid-Afrika, geleë met die dorp Vredefort wat in die krater lê. In 2005 is die Vredefortkoepel by Unesco se lys van Wêrelderfenisgebiede gevoeg vir die estetiese en wetenskaplike waarde van die gebied
Daegu
Daegu is die vierde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan en Incheon in die suide van Suid-Korea en is in die suide van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 2 446 144 in 2020 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 883,49 km². Daegu is die belangrikste administratiewe, politiese en ekonomiese sentrum in die suide. Dit was een van die gasheerstede tydens beide die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam
Karakalpakke
Die Karakalpakke vorm die tweede grootste Turkse etniese groep in Oesbekistan naas die Oesbeke. Hulle vorm die titulêre nasie van Karakalpakië, 'n outonome republiek in Oesbekistan, en praat Karakalpaks, 'n Turkse taal, as moedertaal. Die naam Qaraqalpaq is afgelei van twee woorde: qara beteken "swart" en qalpaq "hoed"; Karakalpak beteken dus "swart hoed" en verwys na die Karakalpakke se tradisionele hoofbedekking
Gwangju
Gwangju is die sesde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu en Daejeon in die suidweste van Suid-Korea en lê in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 490 092 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 501,24 km². Die stad is in 57 v.C. gestig en was tydens die Drie koninkryke van Korea die administratiewe sentrum van die Baekje-ryk. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea
Nukus
Nukus is die hoofstad en grootste stad van die outonome republiek Karakalpakië in Oesbekistan met 'n bevolking van 312 100 in 2018. Die selfregerende stad is langs die rivier Amoedarja net suid van die Aralmeer en net noord van die grens tot Turkmenistan geleë. Nukus is veral bekend vir sy
Ohangwena
Ohangwena is een van die 14 streke van Namibië. Ohangwena se hoofstad en grootste stad is Eenhana. In die ooste grens Ohangwena aan Kawango, en in die weste grens dit aan Omoesati. In die noorde grens dit aan Angola, in die ooste aan Kawango-Oos, in die weste aan Omoesati en in die suide aan die streke Osjana en Osjikoto
Kunene
Kunene is een van die 14 streke van Namibië en tuis aan die Himba-volk. In vergelyking met die res van Namibië is dit relatief onderontwikkeld. Dit is dalk weens die bergagtige geografie wat ontoeganklik is en droogte wat landbou belemmer
Sentraal-Asië
Sentraal-Asië is 'n geografiese gebied in die middel van Asië. Dit strek van die Kaspiese See in die weste tot Sentraal-China in die ooste en van die suide van Rusland in die noorde tot die noorde van Afghanistan in die suide
Azerbeidjan
Azerbeidjan, amptelik die Republiek Azerbeidjan, is 'n landingeslote land in Suidwes-Asië in die Kaukasusberge. Dit is die beduidendste land in die suidelike Kaukasus-streek van Eurasië. Azerbeidjan word begrens deur die Kaspiese See in die ooste, Rusland in die noorde, Georgië in die noordweste, Armenië en Turkye deur die Naxçıvan-eksklawe van Azerbeidjan in die weste en Iran in die suide. Die land, wat in 1920 met geweld by die Sowjetunie ingelyf is, het sy onafhanklikheid in 1991 met die
Lys van Suid-Afrikaanse entrepreneurs
Hier volg ’n lys van Suid-Afrikaanse entrepreneurs