2021 Top Ten of Polemic for Culture

Kommunikasie
Kommunikasie is die produksie, uitwisseling en betekenisgewing van boodskappe tussen mense. Dit vind plaas binne 'n konteks van informasionele, relasionele en situasionele faktore wat ten doel het om mekaar te beïnvloed. Kommunikasie kan plaasvind met behulp van tekens en andere uitdrukkingsvorme. As daar met behulp van beelde gekommunikeer word, noem ons dit visualisasie; dink aan diagramme en kaarte
A
A, a is die eerste letter in die Latynse alfabet en ook die eerste klinker. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "aa". Die letter is afgelei van die Griekse letter alfa (α), wat ook die Latynse klankwaarde /a/ en /a:/ gehad het. Die letter is ook verwant aan die piktogram van 'n os se kop in die Proto-Semitiese âlep (os) en die Egiptiese hiëroglief
Tradisionele literatuur
Hierdie artikel is 'n bespreking van verskillende soorte tradisionele literatuur. Daar word gefokus op tradisionele literatuur as kernletterkunde vir die multi-kulturele klaskamer sowel as mondelinge en orale letterkunde
Olimpiese Somerspele
Die Olimpiese Somerspele, amptelik die Spele van die Olimpiade, is 'n internasionale multi-sport geleentheid wat elke vier jaar deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) georganiseer word. 'n Olimpiese oorwinning word wêreldwyd gesien as die mees prestigeryke oorwinning in 'n sport. Medaljes word uitgereik in elke item, met 'n goue medalje vir die eerste plek, silwer vir die tweede en brons vir die derde, 'n tradisie wat in 1904 begin het
2020 Turkse Grand Prix
Die 2020 Formule Een Turkse Grand Prix is op 15 November 2020 op die Istanbul Park-renbaan in Turkye gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees
Pizza
Pizza (die woord is moontlik afgelei van die Arabiese pita, die Langobardiese bi°zzo of die Italiaans-Napolitaniese piceà, pizzà is 'n bodem van gisdeeg wat met pikante bestanddele soos tamatiesous, kaas, olywe, sampioene en salami of ham belê en daarna in die oond gebak word
Karakalpaks
Karakalpaks is 'n Turkiese taal wat deur sowat 584 670 mense in Oesbekistan, Kasakstan en Turkmenistan gepraat word. Dit is die tweede mees verspreide taal van Oesbekistan naas Oesbekies en vorm die amptelike taal van die outonome republiek Karakalpakië in Oesbekistan. Karakalpaks is nou verwant aan Kasaks en Kirgisies. Die naam Qaraqalpaq is afgelei van twee woorde: qara beteken "swart" en qalpaq "hoed"; Karakalpak beteken dus "swart hoed" en verwys na die Karakalpakke se tradisionele hoofbedekking
Intertekstualiteit
Intertekstualiteit is die vorming van die betekenis van 'n teks deur ander tekste. Dit kan verwys na 'n outeur wat uit ander tekste leen of 'n vroeër teks verwerk of vervorm, of na 'n leser wat na een teks verwys terwyl hy 'n ander een lees. Die term "intertekstualiteit" is self ook al meermale geleen en vervorm sedert dit die eerste keer deur die poststrukturalis, Julia Kristeva, in 1966 gebruik is. Aldus William Irwin het die term "amper so veel betekenisse as gebruikers gekry, van diegene wat getrou
Erfenisdag (Suid-Afrika)
Erfenisdag is 'n openbare vakansiedag wat jaarliks op 24 September in Suid-Afrika gedenk word. Voor 1994 was die dag as Shakadag bekend, waartydens Zoeloes hulle koning herdenk het. Ná demokrasie-wording is dit omskep in 'n dag waarop alle kulture hulle eie erfenis kan herdenk. Dit het egter gou as Braaidag bekend geraak
Speelding
'n Speelding is 'n voorwerp wat kinders gebruik om mee te speel. Mense is geneig om te speel. Jong kinders speel dikwels, maar baie volwassenes geniet dit ook om te speel. Verskillende materiaal soos hout, klei, papier en plastiek word gebruik om speelgoed te maak. Baie items is ontwerp om as speelgoed te dien, maar goedere wat vir ander doeleindes vervaardig word, kan ook gebruik word