2021 Top Ten of Conflict for Technology
- Microsoft Bing
- Microsoft Bing is die websoekenjin wat deur die Amerikaanse maatskappy Microsoft besit en bedryf word. Die diens het sy oorsprong in Microsoft se vorige soekenjins: Live Search, Windows Live Search en later Live Search. Bing bied 'n verskeidenheid soekdienste, insluitend web-, video-, beeld- en kaartsoekprodukte. Dit is ontwikkel met behulp van ASP.NET
- Kopielinks
- Kopielinks, soms ook verwys na as kopielos, beskryf 'n groep lisensies wat van toepassing is op werke soos sagteware, dokumente en kuns. Waar kopieregwet gesien word deur die oorspronklike voorstanders van kopielinks as 'n manier om die reg tot skepping en verspreiding van kopieë van 'n spesifieke werk in te perk, maak 'n kopielinkse lisensie van kopieregwet gebruik om te verseker dat elke persoon wat 'n kopie of afgeleide weergawe van 'n werk ontvang die werk kan gebruik, wysig, en ook die oorspronklike
- IP-adres
- 'n IP-adres is 'n unieke nommer, soortgelyk aan 'n telefoonnommer, wat deur masjiene gebruik word om na ander masjiene te verwys wanneer inligting oor die Internet versend moet word; die Internetprotokol bestuur hierdie kommunikasie
- Webwerf
- 'n Webwerf of webtuiste is 'n versameling webblaaie, prente, video's en ander digitale bates wat op een of meer webbedieners bedryf word, en gewoonlik beskikbaar is vanaf die Internet, selfoon of 'n LAN
- Sikorsky HH-60 Pave Hawk
- Die Sikorsky MH-60G / HH-60G Pave Hawk is 'n tweelingturboas helikopter in diens van die Amerikaanse Lugmag. Dit is 'n afgeleide van die Mann-60 Black Hawk en sluit die Amerikaanse Lugmag se PAVE elektroniese stelselprogram in. Die HH-60/MH-60 is 'n lid van die Sikorsky S-70-familie
- Lys van landskakelkodes
- Hierdie artikel is 'n lys van landskakelkodes soos gedefinieer deur ITU-T aanbeveling E.164
- Rekenaar
- 'n Rekenaar is enige toestel wat gebruik word om data volgens 'n goed gedefinieerde prosedure te verwerk. Die term word tans algemeen gebruik om na digitale rekenaars te verwys
- Sagteware
- Sagteware is 'n generiese begrip vir 'n georganiseerde groep(e) kode wat instruksies verteenwoordig wat uitgevoer word deur 'n rekenaar. Sagteware word gewoonlik eers geskryf as bronkode, en dan verwerk na binêre formaat wat spesifiek is aan die verwerker of omgewing waarin die kode uitgevoer word
- Rekenaaringenieur
- Die rekenaaringenieurswese is noú verwant aan die elektroniese ingenieurswese
- Tegnologie
- Tegnologie is die som van tegnieke, vaardighede, - metodes, en - prosesse wat gebruik word in die produksie van goedere of dienste of in die vervulling van die doelwitte, soos wetenskaplike ondersoek. Tegnologie kan die kennis wees van tegnieke en prosesse, of dit kan deel wees van masjiene. Stelsels is die toepassing van tegnologie deur die neem van 'n inset, en om dit te verander en te vervaardig, en dan sodoende uitkoms te verkry, dit staan as tegnologiese stelsels bekend