2021 Top Ten of Conflict for Society
- Wikimedia-stigting
- Die Wikimedia-stigting is die oorkoepelende organisasie van Wikibooks, Wikidata, Wikinews, Wikipedia, Wikiquote, Wikisource, Wikispecies, Wikiversity en WikiWoordeboek. Dit is 'n nie-winsgewende organisasie, geregistreer volgens die wette van die Amerikaanse deelstaat Florida. Sy huidige hoofkwartier is in die Noord-Kaliforniese metropool San Francisco geleë
- Landbou
- Landbou is 'n ekonomiese aktiwiteit waartydens voedsel, voer, vesels en ander goedere geproduseer word deur die sistematiese aanplanting van plante en die aanteling en bestuur van vee
- Bywoord
- 'n Bywoord of adverbium is 'n beskrywende woord wat 'n werkwoord, hele sin, byvoeglike naamwoord, telwoord of ander bywoord nader bepaal. Dit verskaf meer inligting oor plek, tyd, wyse of graad. Voorbeelde van bywoorde is: hier, nou, opsetlik, en daarom
- Bitcoin
- Bitcoin (₿) verwys na 'n elektroniese geldeenheid, asook na die oopbronsagteware wat ontwerp en geskryf is om dit te kan munt en gebruik. Dit is van die eerste implementerings van kriptogeld, wat in 1998 beskryf is deur Wei Dai op die cypherpunks elektroniese poslys. Satoshi Nakamoto het dit in 2009 geïmplementeer. Bitcoin is die eerste aanwending van 'n blokketting. Eienaars van Bitcoin kan van verskeie webwerwe gebruik maak om Bitcoin vir nasionale geldeenhede soos Suid-Afrikaanse rand, Amerikaanse
- Wet op Afsonderlike Geriewe
- Die Wet op Afsonderlike Geriewe, Wet No 49 van 1953, het deel gevorm van die apartheidstelsel van rassesegregasie in Suid-Afrika
- Homoniem
- Homonieme is woorde wat dieselfde spelling het en ook dieselfde klink, maar waarvan die betekenisse verskil. Die verskil in betekenis kan net afgelei word as daar na die konteks waarin dit gebruik word, gekyk word
- Voornaamwoord
- 'n Voornaamwoord is 'n woord wat as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde
- Lettergreep
- 'n Lettergreep is 'n eenheid van organisasie van spraakklanke. Dit bestaan gewoonlik uit 'n lettergreepkern met opsionele aanvangs- en eindklanke. Lettergrepe word gewoonlik gesien as die fonologiese boublokke van woorde
- Maatskappy
- 'n Maatskappy of kompanjie is, anders as 'n eenmansaak en vennootskap, 'n regspersoon onafhanklik van sy eienaars, wat sy aandeelhouers genoem word. Hy kan dus op sy eie onafhanklik van sy aandeelhouers optree, deur byvoorbeeld kontrakte te sluit en verpligtinge aan te gaan. Op hierdie wyse verkry maatskappye 'n handelingsbevoegdheid wat nie aan 'n persoon of persone gekoppel is nie. Maatskappye het ook nie 'n bepaalde leeftyd nie, maar kan onbeperk voortbestaan. Daar bestaan twee hooftipes maatskappye
- Werkloosheid
- Werkloosheid is die toestand waarin mense verkeer wat nie werk het nie; dit is die teenoorgestelde vorm van indiensneming. 'n Persoon is werkloos wanneer die persoon geen betaalde werk het nie. Om nie te werk nie, terwyl daar 'n behoefte aan 'n werk bestaan, kan ernstige gevolge hê, wat daartoe lei dat individue nie noodsaaklikhede soos kos en klere kan bekostig nie