2021 Top Ten of Conflict for History
- Taliban
- Taliban is die meervoud van talib, wat student beteken. Dit is die aanduiding van 'n islamitiese guerrillabeweging in Afganistan en Pakistan. In beide lande beheer die Taliban groot bevolkingsgebiede. In Afganistan het die Taliban vir 'n tyd lank die mag in Kaboel en oor die grootste deel van die land besit, waartydens 'n emiraat uitgeroep is
- Swart Dood
- Die Swart Dood of die Swart Pes was 'n kataklismiese gebeurtenis waarin omtrent 'n derde tot twee derdes van Europa se bevolking tussen 1348 en 1350 gesterf het. Dit was een van die ergste pandemies in die mens se geskiedenis. Dit het in die suidweste van Asië begin en in die 1340's na Europa versprei. Die totale dodetal oor die wêreld was ongeveer 75 miljoen
- Nederlandse Geloofsbelydenis
- Die Nederlandse Geloofsbelydenis is in 1561 opgestel deur Guido de Brès
- 4 Februarie
- 4 Februarie is die 35ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 330 dae in die res van die jaar
- Slag van die Goue Spore
- Die Slag van die Goue Spore of Gouesporeslag was 'n militêre konflik tussen die leër van die Koninkryk van Frankryk en magte van die Graafskap van Vlaandere wat op 11 Julie 1302 plaasgevind het tydens die Frans-Vlaamse Oorlog (1297–1305). Dit het plaasgevind naby die teenswoordige Kortrijk in België, en geëindig in 'n onverwagte oorwinning vir die Vlaminge
- Operasie Market Garden
- Operasie Market Garden was 'n Geallieerde offensief teen Nazi-Duitsland in September 1944 wat agt maande voor die einde van die Tweede Wêreldoorlog in Europa plaasgevind het. Die operasie, gekenmerk deur 'n massiewe ontplooiing van valskermtroepe om strategiese brûe op Nederlandse grondgebied te verower, was egter uiteindelik 'n mislukking omdat die belangrike brug by Arnhem nie behou kon word nie
- Britse mandaat van Palestina
- Die Britse Mandaat van Palestina, soms na verwys as die Mandaat van Palestina, was 'n Volkebondmandaat wat na die Eerste Wêreldoorlog ontstaan het toe die Ottomaanse Ryk volgens die Verdrag van Sèvres verdeel is. Die Britse Mandaat van Palestina het bestaan uit die gebied van die hedendaagse Jordanië, Israel, die Wesoewer en die Gasastrook. Die grense van die Mandaat van Palestina het gestrek van die Middellandse See tot die weste van die Franse Mandaat van Libanon, Franse Mandaat van Sirië, en die
- 2015
- Die jaar 2015 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het dit 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- Holocaust
- Die Holocaust, ook bekend as die HaShoah in Hebreeus of die Holocaust in vele ander tale, is die algemene term wat gebruik word om die uitmoor van ongeveer ses miljoen Europese Jode tydens die Tweede Wêreldoorlog te beskryf. Die Sjoa het plaasgevind as deel van 'n program van doelbewuste uitwissing, beplan en uitgevoer deur die nasionaalsosialistiese regeringstelsel onder leiding van Adolf Hitler. Die term Holocaust is afgelei van die Griekse holokauston, ὁλόκαυστος holókaustos: hólos
- 1981
- Die jaar 1981 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 81ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad