2021 Top Ten of Conflict for Health
- Covid-19-pandemie in Suid-Afrika
- Die destydse minister van gesondheid Zweli Mkhize het bevestig dat die covid-19-pandemie aan die begin van Maart 2020 ook na Suid-Afrika versprei het. Die koronavirussiekte 2019 (covid-19) word veroorsaak deur ernstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2 (SARS-CoV-2
- Suid-Afrikaanse Koronavirus-variant
- Die Suid-Afrikaanse Koronavirus-variant, ook bekend as 501Y.V2-variant, 20H/501Y.V2, en die B.1.351-afstamming is 'n variant van EARS-KoV-2, die virus wat Koronavirussiekte-2019 veroorsaak. Dit is een van verskeie EARS-KoV-2-variante wat van besondere belang is, en is die eerste keer in die Nelson Mandelabaai-metrogebied in die Oos-Kaapprovinsie opgespoor en op 18 Desember 2020 deur die Departement van Gesondheid gerapporteer
- Ernstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2
- Ernstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2 (EARS-KoV-2) is die stam van koronavirus wat die asemhalingswegsiekte covid-19 veroorsaak. Dit staan in die volksmond bekend as die koronavirus, maar voorgenoemde is eintlik die naam van 'n groep van virusse. Dit is voorheen met die voorlopige naam, 2019 novel coronavirus (2019-nCoV) (en) aangedui. Die virus is gekenmerk deur 'n vinnige opeenvolging van mutasies, veral wat die gene van die priemreseptore betref. Daar is gespekuleer dat die virulente
- Koronavirus
- Koronavirusse is 'n groep virusse wat siektes by soogdiere en voëls veroorsaak. By mense veroorsaak die virusse respiratoriese infeksies – insluitend gewone verkoue – wat gewoonlik lig is. Vorme van mediese belang is die Ernstige akute respiratoriese sindroom (EARS), Midde-Oosterse respiratoriese sindroom (MORS) en nuwe koronavirus wat die dodelike Koronavirussiekte-2019 veroorsaak en die Wuhan-koronavirus-uitbraak van 2019 tot 2022 meegebring het. By beeste en varke veroorsaak koronavirusse diarree
- Koorsblaar
- 'n Koorsblaar of herpes labialis is 'n simptoom van infeksie deur die herpesvirus, meestal Tipe 1 oftewel HSV-1
- Omgewingsgesondheid
- Omgewingsgesondheid is die afdeling van openbare gesondheid wat gemoeid is met alle aspekte van die natuur en die opgeboude omgewing wat die mens se gesondheid mag affekteer. Ander terminologie wat op dissipline van omgewingsgesondheid wys sluit in: openbare omgewingsgesondheid, omgewingsgesondheid en omgewingsbeskerming
- Lys van longsiektes
- Hier volg 'n lys van longsiektes:Laringites
Tracheites
Brongitis
Brongiolites
Asma
pneumonia
Pneumokonioses
Pleurites
Empieem
- Pandemie
- 'n Pandemie is 'n aansteeklike of oordraagbare siekte wat vinnig oor 'n land of groter gebied versprei. Dit is in werklikheid 'n epidemie, maar net op 'n wêreldwye skaal
- Outisme
- Outisme, ook bekend as outismespektrum of outismespektrumsteuring (OSS), is ’n neuro-ontwikkelingsteuring wat vroeg in die lewe begin. Dit word gewoonlik deur 'n paar eienskappe gekenmerk, onder meer beperkte sosiale interaksie; beperkte verbale en nieverbale kommunikasie; en herhalende en stereotiepe gedrag
- Geelkoors
- Geelkoors is 'n ongeneeslike virusinfeksie wat aanleiding gee tot hoë koors, geelsug en, in ernstige gevalle, bloeding uit die slymvliese en "swart braking". Toe die virus vir die eerste keer vanaf slaweskepe deur hawens in Europa en Amerika begin versprei het, het dit verwoestende epidemies met 'n hoë sterftesyfer veroorsaak