2021 Top Ten of Conflict for Geography

Azerbeidjan
Azerbeidjan, amptelik die Republiek Azerbeidjan, is 'n landingeslote land in Suidwes-Asië in die Kaukasusberge. Dit is die beduidendste land in die suidelike Kaukasus-streek van Eurasië. Azerbeidjan word begrens deur die Kaspiese See in die ooste, Rusland in die noorde, Georgië in die noordweste, Armenië en Turkye deur die Naxçıvan-eksklawe van Azerbeidjan in die weste en Iran in die suide. Die land, wat in 1920 met geweld by die Sowjetunie ingelyf is, het sy onafhanklikheid in 1991 met die
Administratiewe streke van Tsjeggië
Hierdie artikel lys al die administratiewe geweste van Tsjeggië
Vredefortkoepel
Die Vredefortkoepel is die grootste slagkrater op Aarde. Dit is in die Vrystaat, Suid-Afrika, geleë met die dorp Vredefort wat in die krater lê. In 2005 is die Vredefortkoepel by Unesco se lys van Wêrelderfenisgebiede gevoeg vir die estetiese en wetenskaplike waarde van die gebied
Vlaams Bijbelgenootschap
Die Vlaams Bijbelgenootschap is ’n Christelike interkerklike organisasie wat, net soos die Vlaamse Bijbelstichting en die Katholieke Bijbelstichting, Bybels versprei en die Bybelgebruik in Vlaandere aanmoedig. Die VBG is lid van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe; ’n wêreldwye organisasie waarvan meer as 145 Bybelgenootskappe lede is. Die Bybelgenootskappe vertaal, druk en versprei die Bybel in samewerking met die plaaslike kerke in alle dele en alle tale van die wêreld
Rusland
Rusland, amptelik die Russiese Federasie, is 'n land wat gedeeltelik in Europa en gedeeltelik in Asië lê. Die land lê egter vanuit 'n politieke oogpunt in Europa omdat die belangrikste deel, ook die hoofstad, Moskou, Europees is en sowat 70 persent van die bevolking daar woon
Ohangwena
Ohangwena is een van die 14 streke van Namibië. Ohangwena se hoofstad en grootste stad is Eenhana. In die ooste grens Ohangwena aan Kawango, en in die weste grens dit aan Omoesati. In die noorde grens dit aan Angola, in die ooste aan Kawango-Oos, in die weste aan Omoesati en in die suide aan die streke Osjana en Osjikoto
Administratiewe streke van Denemarke
Sedert 1 Januarie 2007 is Denemarke in streke ingedeel, wat die vorige administratiewe indeling in provinsies vervang. Uit die voormalige 271 munisipaliteite is 98 nuwe munisipaliteite gevorm
Kunene
Kunene is een van die 14 streke van Namibië en tuis aan die Himba-volk. In vergelyking met die res van Namibië is dit relatief onderontwikkeld. Dit is dalk weens die bergagtige geografie wat ontoeganklik is en droogte wat landbou belemmer
Indonesië
Indonesië, amptelik die Republiek Indonesië, is 'n eilandnasie in Suidoos-Asië, wat uit 17 508 eilande bestaan. Indonesië is die grootste eilandnasie ter wêreld en met meer as 270 miljoen inwoners die land met die meeste Moslems. Die hoofstad en grootste stad is Djakarta en Indonesië grens aan Maleisië, Oos-Timor en Papoea-Nieu-Guinee
Marokko
Marokko, amptelik die Koninkryk Marokko, is 'n land in Noordwes-Afrika. Dit het 'n lang kuslyn aan die Atlantiese Oseaan wat verby die Straat van Gibraltar strek tot in die Middellandse See. Die land grens aan Algerië in die ooste. Die suidgrens met Wes-Sahara en Mauritanië is omstrede. Die Spaanse eksklawes Ceuta en Melilla word ook deur Marokko opgeëis