2021 Top Ten of Conflict for Culture
- A
- A, a is die eerste letter in die Latynse alfabet en ook die eerste klinker. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "aa". Die letter is afgelei van die Griekse letter alfa (α), wat ook die Latynse klankwaarde /a/ en /a:/ gehad het. Die letter is ook verwant aan die piktogram van 'n os se kop in die Proto-Semitiese âlep (os) en die Egiptiese hiëroglief
- Tradisionele literatuur
- Hierdie artikel is 'n bespreking van verskillende soorte tradisionele literatuur. Daar word gefokus op tradisionele literatuur as kernletterkunde vir die multi-kulturele klaskamer sowel as mondelinge en orale letterkunde
- Erfenisdag (Suid-Afrika)
- Erfenisdag is 'n openbare vakansiedag wat jaarliks op 24 September in Suid-Afrika gedenk word. Voor 1994 was die dag as Shakadag bekend, waartydens Zoeloes hulle koning herdenk het. Ná demokrasie-wording is dit omskep in 'n dag waarop alle kulture hulle eie erfenis kan herdenk. Dit het egter gou as Braaidag bekend geraak
- Afrikaans
- Afrikaans is tipologies beskou 'n Indo-Europese, Wes-Germaanse, Nederfrankiese taal, wat aan die suidpunt van Afrika onder invloed van verskeie ander tale en taalgroepe ontstaan het. Afrikaans is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike taal van Suid-Afrika erken en is tans die derde jongste Germaanse taal wat amptelike status geniet, naas Faroëes wat in 1948 grondwetlik erken is en Luxemburgs wat hierdie status in 1984 verkry het
- Intertekstualiteit
- Intertekstualiteit is die vorming van die betekenis van 'n teks deur ander tekste. Dit kan verwys na 'n outeur wat uit ander tekste leen of 'n vroeër teks verwerk of vervorm, of na 'n leser wat na een teks verwys terwyl hy 'n ander een lees. Die term "intertekstualiteit" is self ook al meermale geleen en vervorm sedert dit die eerste keer deur die poststrukturalis, Julia Kristeva, in 1966 gebruik is. Aldus William Irwin het die term "amper so veel betekenisse as gebruikers gekry, van diegene wat getrou
- Kommunikasie
- Kommunikasie is die produksie, uitwisseling en betekenisgewing van boodskappe tussen mense. Dit vind plaas binne 'n konteks van informasionele, relasionele en situasionele faktore wat ten doel het om mekaar te beïnvloed. Kommunikasie kan plaasvind met behulp van tekens en andere uitdrukkingsvorme. As daar met behulp van beelde gekommunikeer word, noem ons dit visualisasie; dink aan diagramme en kaarte
- Argitektuur
- Argitektuur is die ambag, kuns en wetenskap om geboue en strukture te ontwerp. Die presiese definisie van boukuns en argitektuur bly sedert die vroeë 20ste eeu omstrede - dit is afhanklik van die betrokke konteks. Die ontwerp en verwesenliking van geboue en strukture het dikwels estetiese, tegniese, ekonomiese en politieke implikasies. Gewoonlik word argitektuur as deeldissipline van die bouwese by die ingenieurswetenskappe gereken
- Kersfees
- Kersfees, vanuit Kerst, 'n Middelnederlandse naam vir ‘Christus’, en dus letterlik Christusfees, is 'n tradisionele herdenkingsdag op die Christelike kalender wat plaasvind op die vyf-en-twintigste dag van Desember en vier die geboorte van Jesus. Die presiese datum van die geboorte van Jesus is nogtans 'n onderwerp van baie bespreking
- Ensiklopedie
- 'n Ensiklopedie is 'n geskrewe versameling van menslike kennis.
Die term kom van die Griekse woorde εγκύκλιος παιδεία, enkyklios paideia
- Poësie
- Poësie of digkuns is 'n literêre kunsvorm wat van estetiese en ritmiese eienskappe of vermoëns van 'n taal gebruik maak – soos eufonie, klanksimboliek en metrum – vir die vooropstelling van betekenisse addisioneel tot, of in die plek van, prosaïes ooglopende betekenisse