2020 Top Ten of Polemic for Technology

Google Chrome
Google Chrome is 'n oopbron webblaaier wat deur Google ontwikkel word en ten doel het om 'n veiliger, vinniger, en meer gebruikersvriendelike webblaaier daar te stel wat gevorderde webtoepassings kan ondersteun
HTTP
HTTP (hiperteksoordragprotokol) is ’n protokol wat gebruik word tydens die kommunikasie tussen ’n webkliënt en ’n webbediener. Die protokol word nie net op die Internet gebruik nie, maar ook op lokale netwerke
Google
Google LLC is 'n multinasionale Amerikaanse onderneming wat op internet-gebaseerde dienste en produkte fokus, waaronder advertensie-verwante tegnologieë, soekenjins, wolkrekenaardienste, sagteware en hardeware. Tans word dit as een van die Big Four of groot vier ondernemings in die tegnologiebedryf beskou - naas Amazon, Apple en Facebook. Die onderneming se missieverklaring is «om die wêreld se inligting te organiseer en dit op 'n universele basis toeganklik en nuttig te maak
Bronadres
’n Bronadres is ’n etiket wat na ’n inligtingsbron, soos byvoorbeeld ’n webbladsy of ’n ander lêer, verwys
Google Maps
Google Maps of Google Kaarte, voorheen bekend as Google Local, is 'n diens van Google Inc. wat dit moontlik maak om 'n soektog in 'n spesifieke geografiese gebied te doen. Soms wil mense die wye wêreld deursoek vir inligting, en soms wil jy net 'n rekenaarwinkel naby jou huis vind. Die diens laat besoekers toe om 'n "WAT" en 'n "WAAR" vir 'n soektog te spesifiseer. Die doel van Google Maps is om mense te help om nabygeleë sake en bedrywighede te vind. Google Maps gee ook aanvullende inligting ook die
Sagteware
Sagteware is 'n generiese begrip vir 'n georganiseerde groep(e) kode wat instruksies verteenwoordig wat uitgevoer word deur 'n rekenaar. Sagteware word gewoonlik eers geskryf as bronkode, en dan verwerk na binêre formaat wat spesifiek is aan die verwerker of omgewing waarin die kode uitgevoer word
GNU-lisensie vir vrye dokumentasie
Die GNU Vrye Dokumentlisensie is 'n kopielinkse lisensie vir vrye dokumentasie wat deur die Stigting vir Vrye Sagteware ontwerp is. Die lisensie is soortgelyk aan die GNU Algemene Publieke Lisensie en gee lesers die reg om die werk te kopieer, aan te pas en te versprei, maar vereis wel dat alle kopieë en afgeleide werke onder dieselfde lisensie beskikbaar gestel word. Kopieë mag ook verkoop word, maar indien die werk in groot hoeveelhede versprei word, moet die oorspronklike werk of bronkode ook
Telekommunikasie
Telekommunikasie is die versending van seine oor 'n afstand met die doel om te kommunikeer. Vandag is hierdie proses amper eksklusief verbonde aan die versending van elektromagnetiese golwe deur elektroniese versenders, maar in die ou dae was telekommunikasie geassosieer met rookseine, tromme, ens. Vandag is telekommunikasie wyd versprei, en toestelle wat met hierdie proses gepaardgaan, byvoorbeeld televisie, radio en telefoon, is gewoon in groot dele van die wêreld. Daar bestaan ook 'n groot aantal
Glas
Die materiaalkundige definisie vir glas is 'n eenvormige amorfe vastestof materiaal
Afkykontwerp
Afkykontwerp is dié proses waartydens 'n produk ondersoek word om te sien wat dit doen en die interne werking daarvan te bepaal. Die kuberwoordeboek verklaar die term soos volg: reverse engineer [v] terugingenieur, teruggenieur, demonteer en rekonstrueer, ontrafel; reverse engineering [n] truwaartse ontwerp, terugingenieuring, teruggenieuring, omgekeerde ontwikkelingwerk, ontrafeling; dekompilering. Volgens Pharos se English-Afrikaans Woordeboek: "reverse engineering 1. omgekeerde ontwikkelingswerk