2020 Top Ten of Polemic for Society
- Verkleinwoord
- 'n Verkleinwoord is 'n vorm van 'n woord wat dui op 'n kleiner vorm van 'n voorwerp. Dit word gevolglik hoofsaaklik met selfstandige naamwoorde gebruik, maar ander woorde kan ook verklein word. Verkleiningsvorme het soms 'n figuurlike, simpatieke, sarkastiese of eufemistiese betekenis, en word ook soms vir troetelname gebruik
- Polisie
- Die polisie is 'n groep mense wat getaak is om wet en orde te handhaaf, misdaad te bekamp, die publiek te beskerm en tydens noodgevalle te help. Mense wat vir die polisie werk word polisiebeamptes of -offisiere genoem. Hulle is by 'n polisiestasie gestasioneer en rapporteer aan die stasiebevelvoerder
- Woord
- 'n Woord is die kleinste selfstandig gebruikte taalelement wat in die spreektaal opgebou is uit klanke en in die skryftaal uit letters
- Paroniem
- Paronieme is woorde wat dieselfde stam het, maar in vorm en betekenis verskil
- Leenwoord
- 'n Leenwoord is 'n woord wat vanuit een taal in 'n ander taal opgeneem is. Die woord is dus van 'n ander taal "geleen" eerder as om 'n nuutskepping daarvoor op te maak. Leenwoorde behou soms hulle vreemde spelling as dit in 'n taal opgeneem word. Pas op om nie leenwoorde met leenvertaling of basterwoorde te verwar nie
- Kinderregte
- Gedurende die afgelope dekade is die belangrikheid van die fundamentele regte van kinders toenemend erken, soos vervat in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, die Kinderwet en internasionale instrumente soos die Verenigde Nasies se Konvensie oor die Regte van die Kind en die Afrika-handves oor die Regte en Welsyn van die Kind. Die Grondwet bepaal dat die kind se beste belang oorheersend is in elke aangeleentheid wat die kind raak. Artikel 28, alombekend as die kinderklousule, verleen spesiale
- Microsoft
- Microsoft is 'n Amerikaanse en multinasionale sagteware maatskappy wat in 1975 gestig is deur Bill Gates en Paul Allen. Microsoft het prominent geword deur die MS-DOS bedryfstelsel vir die IBM-PC in die 1980's beskikbaar te stel
- Direkte en Indirekte rede
- Direkte rede: Dit is iemand se direkte woorde, bv. Die seun het gesê: "Ek het die hond gister al gebad
- Amazon.com
- Amazon.com, Inc. is 'n Amerikaanse multinasionale elektroniese handelsmaatskappy met sy hoofkwartier in Seattle, Washington. Dit is die wêreld se grootste aanlyn-handelaar. Daarnaas vervaardig Amazon ook elektroniese verbruikersware soos die Amazon Kindle-reeks van e-boeklesers en die Kindle Fire-tabletrekenaar en is een van die grootste verskaffers van wolkdienste vir internet-gebruikers. In Julie 2015 het Amazon.com Walmart verbygesteek om die grootste Amerikaanse handelsreus volgens markkapitalisasie
- Volkebond
- Die Volkebond was 'n internasionale organisasie wat gestig is om "'n einde aan alle oorloë" te bewerkstellig. Dit is op 25 Januarie 1919 gestig op basis van die Verdrag van Versailles en gevestig in Genève. Tussen 28 September 1934 en 23 Februarie 1935 het die Volkebond met 58 lidlande sy grootste uitbreiding gehad. Die amptelike tale was Engels, Frans en Spaans