2020 Top Ten of Polemic for Religion
- Intelligente Ontwerp
- Intelligente Ontwerp is 'n pseudowetenskaplike beweging wat beweer dat sekere eienskappe in die natuur die beste verklaar kan word as die gevolg van ontwerp. Dit is 'n vorm van Kreasionisme, en word deur die meerderheid van wetenskaplikes verwerp
- Seëb
- Seëb word in die boek van Rigters in die Ou Testament van die Bybel genoem
- Christendom
- Die Christendom is 'n religie wat bely dat Jesus Christus die Seun van God is en verlossing verkondig aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan. Christene glo in een God as Drie-eenheid: God die Vader, God die Seun en die Heilige Gees. Dit is ook die grootste godsdiens in die wêreld. Die Bybel is Christene se heilige boek, hulle aanbid in kerke en die kruis is hul simbool. Die Bybel bestaan uit 39 Ou Testament en 27 Nuwe Testament boeke. 'n Belangrike onderdeel van die
- Gereformeerde kerk Belfast
- Die Gereformeerde kerk Belfast is ’n gemeente in die GKSA se Klassis Lydenburg en Oostelike Streeksinode (Mpumalanga
- Sjavuot
- Sjavuot of Sjavuos in Asjkenasiese gemeenskappe, Sjavuot in Sefardiese en Mizrachi-gemeenskappe, ook bekend as Wekefees, Fees van die Weke of Pinkster, is 'n Joodse fees
- Kerk van Sciëntologie
- Die Kerk van Sciëntologie is tans die grootste organisasie wat die nuwe religieuse beweging Sciëntologie verteenwoordig. Die kerk is in 1954 in Los Angeles (VSA) gestig met L. Ron Hubbard as uitvoerende direkteur - 'n pos wat hy tot 1966 beklee het. Sedert sy stigting het die Kerk gegroei tot 'n uitgebreide beweging waarvan die beginsels teen 1997 reeds in 129 lande beoefen is, en wat volgens sy eie statistieke reeds 8 miljoen mense wêreldwyd bedien het
- Nuwe Apostoliese Kerk
- Die Nuwe Apostoliese Kerk is 'n internasionale millinialistiese Christelike gemeenskap wat uit die Katoliek Apostoliese Kerk ontstaan het
- Adam
- Adam is 'n persoon in Beresjiet/Genesis van die Hebreeuse Bybel en in die skeppingsverhaal in die Koran. Volgens die skeppingsverhaal van die Abrahamitiese gelowe was hy die eerste mens. In beide Beresjiet/Genesis en Koran word Adam en sy vrou uit 'n Tuin van Eden verban, nadat hulle die vrug van 'n deur God (JHWH/Allah) verbode boom geëet het. Baie name verskil egter, net soos die volgorde van gebeure, die gevolge van hierdie ongehoorsaamheid en Adam se latere biografie
- Henog
- Henog is ’n figuur uit die Hebreeuse Bybel van voor die Sondvloed. Hy was die seun van Jered en die pa van Metusalag
- Sikhisme
- Sikhisme is ’n godsdiens wat in die 15de eeu in die destydse Indië ontstaan het en vandag wêreldwyd 23 miljoen volgelinge het, veral in die huidige Indië. Die godsdiens is deur Nanak Dev gestig en het ontstaan uit Boeddhisme, Hindoeïsme en Islam. Sikhisme het nege ghoeroes gehad en die Heilige Skrifte is die Adi Granth, ook bekend as Guru Granth Sahib