2020 Top Ten of Polemic for People

Goran Višnjić
Goran Višnjić is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Elektra (2005), Beginners (2010), en The Girl with the Dragon Tattoo (2011), en in die televisiereeks ER (1994
Terry Crews
Terry Crews is 'n Amerikaanse akteur, komediant, en voormalige Amerikaanse voetbalspeler. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Idiocracy (2006), Get Smart (2008), The Expendables (2010), en Cloudy with a Chance of Meatballs 2 (2013
Dylan O'Brien
Dylan O'Brien is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Maze Runner (2014), Maze Runner: The Scorch Trials (2015), en Maze Runner: The Death Cure (2018), en in die televisiereeks Teen Wolf (2011
Heather Langenkamp
Heather Langenkamp is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street (1984), A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors (1987), en New Nightmare (1994), en in die televisiereeks Just the Ten of Us (1987
Serzj Sarkisian
Serzj Asati Sarkisian is 'n Armeense politikus en voormalige premier asook president van dié land
Benjamin Netanyahu
Benjamin (Bibi) Netanyahu is 'n Israelse politikus wat aan die regs-liberale politieke party Likoed behoort. Hy was tussen 1996 en 1999 en weer van 2009 tot 2021 die Eerste minister van Israel gewees. Op 29 Desember 2022 is Netanyahu vir die derde keer as Eerste minister van Israel ingehuldig
Karen Kuhn
Karen Kuhn is ’n Afrikaanse digter
Brian Drummond
Brian Drummond is 'n Kanadese akteur en vervaardiger
Andy Milonakis
Andy Milonakis is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Waiting... (2005), Who's Your Caddy? (2007), en Private Valentine: Blonde & Dangerous (2008), en in die televisiereeks The Andy Milonakis Show (2005
Victoria Justice
Victoria Justice is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente wonder park (2012) en 'Henry danger (2012), en in die televisiereekse Zoey 101 (2005) en drake and josh (2010). Zoey