2020 Top Ten of Polemic

Verkleinwoord
'n Verkleinwoord is 'n vorm van 'n woord wat dui op 'n kleiner vorm van 'n voorwerp. Dit word gevolglik hoofsaaklik met selfstandige naamwoorde gebruik, maar ander woorde kan ook verklein word. Verkleiningsvorme het soms 'n figuurlike, simpatieke, sarkastiese of eufemistiese betekenis, en word ook soms vir troetelname gebruik
Aborsie
'n Aborsie of vrugafdrywing is die voortydige beëindiging van 'n swangerskap, voor die embrio kan ontwikkel of die fetus (baba) gebore kan word. Aborsies kan spontaan plaasvind, meestal omdat iets tydens die swangerskap verkeerd gegaan het. Wanneer dit gebeur, word dit 'n miskraam genoem. Mense kan ook 'n swangerskap doelbewus beëindig. Dit staan as opsetlike vrugafdrywing of geïnduseerde aborsie bekend. Die term aborsie verwys mees algemeen na laasgenoemde. Die soortgelyke prosedure, as die fetus reeds
Polisie
Die polisie is 'n groep mense wat getaak is om wet en orde te handhaaf, misdaad te bekamp, die publiek te beskerm en tydens noodgevalle te help. Mense wat vir die polisie werk word polisiebeamptes of -offisiere genoem. Hulle is by 'n polisiestasie gestasioneer en rapporteer aan die stasiebevelvoerder
Google Chrome
Google Chrome is 'n oopbron webblaaier wat deur Google ontwikkel word en ten doel het om 'n veiliger, vinniger, en meer gebruikersvriendelike webblaaier daar te stel wat gevorderde webtoepassings kan ondersteun
Fotosintese
Fotosintese is 'n belangrike biochemiese proses waarmee plante, alge, en sommige bakterieë die energie van sonlig benut om voedsel te vervaardig. Die meeste lewende organismes is per slot van rekening direk of indirek afhanklik van fotosintese vir hulle voedsel. Dit is verantwoordelik vir die vervaardiging van suurstof wat 'n groot deel van die aarde se atmosfeer uitmaak. Organismes wat energie omskakel deur middel van fotosintese word fototrowe genoem. Daar word geraam dat meer as die helfte van alle
HTTP
HTTP (hiperteksoordragprotokol) is ’n protokol wat gebruik word tydens die kommunikasie tussen ’n webkliënt en ’n webbediener. Die protokol word nie net op die Internet gebruik nie, maar ook op lokale netwerke
Goran Višnjić
Goran Višnjić is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Elektra (2005), Beginners (2010), en The Girl with the Dragon Tattoo (2011), en in die televisiereeks ER (1994
Terry Crews
Terry Crews is 'n Amerikaanse akteur, komediant, en voormalige Amerikaanse voetbalspeler. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Idiocracy (2006), Get Smart (2008), The Expendables (2010), en Cloudy with a Chance of Meatballs 2 (2013
Dylan O'Brien
Dylan O'Brien is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Maze Runner (2014), Maze Runner: The Scorch Trials (2015), en Maze Runner: The Death Cure (2018), en in die televisiereeks Teen Wolf (2011
Google
Google LLC is 'n multinasionale Amerikaanse onderneming wat op internet-gebaseerde dienste en produkte fokus, waaronder advertensie-verwante tegnologieë, soekenjins, wolkrekenaardienste, sagteware en hardeware. Tans word dit as een van die Big Four of groot vier ondernemings in die tegnologiebedryf beskou - naas Amazon, Apple en Facebook. Die onderneming se missieverklaring is «om die wêreld se inligting te organiseer en dit op 'n universele basis toeganklik en nuttig te maak