2020 Top Ten of Conflict for Society

Verkleinwoord
'n Verkleinwoord is 'n vorm van 'n woord wat dui op 'n kleiner vorm van 'n voorwerp. Dit word gevolglik hoofsaaklik met selfstandige naamwoorde gebruik, maar ander woorde kan ook verklein word. Verkleiningsvorme het soms 'n figuurlike, simpatieke, sarkastiese of eufemistiese betekenis, en word ook soms vir troetelname gebruik
Microsoft
Microsoft is 'n Amerikaanse en multinasionale sagteware maatskappy wat in 1975 gestig is deur Bill Gates en Paul Allen. Microsoft het prominent geword deur die MS-DOS bedryfstelsel vir die IBM-PC in die 1980's beskikbaar te stel
Direkte en Indirekte rede
Direkte rede: Dit is iemand se direkte woorde, bv. Die seun het gesê: "Ek het die hond gister al gebad
Kinderregte
Gedurende die afgelope dekade is die belangrikheid van die fundamentele regte van kinders toenemend erken, soos vervat in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, die Kinderwet en internasionale instrumente soos die Verenigde Nasies se Konvensie oor die Regte van die Kind en die Afrika-handves oor die Regte en Welsyn van die Kind. Die Grondwet bepaal dat die kind se beste belang oorheersend is in elke aangeleentheid wat die kind raak. Artikel 28, alombekend as die kinderklousule, verleen spesiale
Polisie
Die polisie is 'n groep mense wat getaak is om wet en orde te handhaaf, misdaad te bekamp, die publiek te beskerm en tydens noodgevalle te help. Mense wat vir die polisie werk word polisiebeamptes of -offisiere genoem. Hulle is by 'n polisiestasie gestasioneer en rapporteer aan die stasiebevelvoerder
Apple Inc.
Apple Inc. is ’n Amerikaanse multinasionale korporasie wat rekenaars, verbruikerselektronika, bedryfsstelsels en programmatuur ontwerp, vervaardig en – naas tradisionele kleinhandelkanale – ook in sy eie aanlyn- en straatwinkels bemark. Apple se hardewaretoestelle word – in teenstelling met dié van ander vervaardigers – rondom die onderneming se eie sagteware ontwikkel om volledige versoenbaarheid van alle komponente te verseker. Veiligheid en modernisties-estetiese ontwerpe is ander streng
Amazon.com
Amazon.com, Inc. is 'n Amerikaanse multinasionale elektroniese handelsmaatskappy met sy hoofkwartier in Seattle, Washington. Dit is die wêreld se grootste aanlyn-handelaar. Daarnaas vervaardig Amazon ook elektroniese verbruikersware soos die Amazon Kindle-reeks van e-boeklesers en die Kindle Fire-tabletrekenaar en is een van die grootste verskaffers van wolkdienste vir internet-gebruikers. In Julie 2015 het Amazon.com Walmart verbygesteek om die grootste Amerikaanse handelsreus volgens markkapitalisasie
Swart mense
Swart mense is 'n term wat in sekere lande gebruik word, dikwels in sosiaal gegronde stelsels van rasse-klassifikasie of etnisiteit, om mense met donker gelaatstrekke te beskryf teenoor ander bevolkingsgroepe. Die betekenis van die uitdrukking verskil ook baie wyd, beide tussen en in gemeenskappe, en hang baie af van konteks. Vir baie ander indiwidue, gemeenskappe en lande word "swart" as 'n neerhalende, uitgediende, of andersins as 'n onverteenwoordigende etiket beskou, en word dit gevolglik nie gebruik
Woordeboek
'n Woordeboek is 'n naslaanboek waarin die betekenis van die woorde van 'n sekere taal, of 'n sekere aspek van 'n taal, weergegee word
Europese Unie
Die Europese Unie (EU) is 'n internasionale organisasie van 27 Europese lande met politiese, ekonomiese en geregtelike samewerkingsooreenkomste. Die EU is in 1992 gestig deur die Verdrag van die Europese Unie en is die de facto opvolger van die ses-ledige Europese Ekonomiese Gemeenskap wat in 1957 gestig is