2020 Top Ten of Conflict for Religion

Henog
Henog is ’n figuur uit die Hebreeuse Bybel van voor die Sondvloed. Hy was die seun van Jered en die pa van Metusalag
Intelligente Ontwerp
Intelligente Ontwerp is 'n pseudowetenskaplike beweging wat beweer dat sekere eienskappe in die natuur die beste verklaar kan word as die gevolg van ontwerp. Dit is 'n vorm van Kreasionisme, en word deur die meerderheid van wetenskaplikes verwerp
Boeddhisme
Boeddhisme is ’n Dharmiese geloof of filosofie. Dit sluit ’n verskeidenheid tradisies, gelowe en spirituele gebruike in wat grootliks geskoei is op die leringe van Gautama Boeddha, algemeen bekend as die Boeddha
Sciëntologie
Sciëntologie is 'n filosofies-religieuse beweging wat deur die Amerikaanse filosoof, ontdekkingsreisiger en wetenskapsfiksieskrywer L. Ron Hubbard (1911–1986) ontwikkel is en vir sy volgelinge na bewering 'n presiese pad wys wat hulle in staat stel om hul ware natuur as geestelike wesens en hul verhouding tot hulself, hul familie, ander groepe mense, die mensheid in sy geheel, alle lewensvorme, die materiële heelal, die spirituele heelal en die Opperste Wese of Oneindigheid te ontsleutel. Sciëntologie
Nuwe Apostoliese Kerk
Die Nuwe Apostoliese Kerk is 'n internasionale millinialistiese Christelike gemeenskap wat uit die Katoliek Apostoliese Kerk ontstaan het
Bybel
Die Bybel is die heilige boek van Christendom, Judaïsme, Rastafarianisme en Samaritaïsme. Die Joodse Bybel of Tanag het 39 dele en vertel die verhaal van God se verhouding met die Joodse mense in antieke tye. Dié 39 dele is ook deel van die Christelike Bybel en word die Ou Testament genoem. Die Christelike Bybel het nog 27 dele, wat die Nuwe Testament genoem word. Daarin word die verhaal van Jesus vertel
Kerk van Sciëntologie
Die Kerk van Sciëntologie is tans die grootste organisasie wat die nuwe religieuse beweging Sciëntologie verteenwoordig. Die kerk is in 1954 in Los Angeles (VSA) gestig met L. Ron Hubbard as uitvoerende direkteur - 'n pos wat hy tot 1966 beklee het. Sedert sy stigting het die Kerk gegroei tot 'n uitgebreide beweging waarvan die beginsels teen 1997 reeds in 129 lande beoefen is, en wat volgens sy eie statistieke reeds 8 miljoen mense wêreldwyd bedien het
Islam
Islam is een van die drie groot monoteïstiese godsdienste, saam met Christendom en Judaïsme. Volgelinge van Islam staan bekend as Moslems1
Christendom
Die Christendom is 'n religie wat bely dat Jesus Christus die Seun van God is en verlossing verkondig aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan. Christene glo in een God as Drie-eenheid: God die Vader, God die Seun en die Heilige Gees. Dit is ook die grootste godsdiens in die wêreld. Die Bybel is Christene se heilige boek, hulle aanbid in kerke en die kruis is hul simbool. Die Bybel bestaan uit 39 Ou Testament en 27 Nuwe Testament boeke. 'n Belangrike onderdeel van die
95 stellings
Die 95 stellings is 'n lys van stellings wat in 1517 deur Martin Luther, professor van morele teologie aan die Universiteit van Wittenberg in Duitsland, geskryf is. Luther het op 31 Oktober 1517, 'n dag voor die Feesdag van Allerheilige, die 95 stellings teen een of meer kerkdeure in Wittenberg vasgespyker, en hierdie datum word gesien as die begin van die Protestantse Hervorming. Die 95 stellings het die Rooms-Katolieke leer oor saligheid in etlike verklarings weerlê, en Luther het dit gestaaf met