2020 Top Ten of Conflict for People

Elon Musk
Elon Musk is 'n VSA-gebaseerde internet- en ruimtelanseringsentrepreneur. Hy het Suid-Afrikaanse, Kanadese en Amerikaanse burgerskap
Bing Crosby
Bing Crosby was 'n Amerikaanse sanger en rolprentakteur, bekend as neuriesanger en vir die talle komiese flieks waarin hy saam met Bob Hope verskyn het. Hy word beskou as een van die gewildste en invloedrykste figure in die 20ste eeu regoor die wêreld. Hy is veral bekend vir die liedjie White Christmas uit die rolprent Holiday Inn (1942
Goran Višnjić
Goran Višnjić is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Elektra (2005), Beginners (2010), en The Girl with the Dragon Tattoo (2011), en in die televisiereeks ER (1994
Afro-Amerikaners
Afro-Amerikaners is 'n etniese groep in die Verenigde State met algehele of gedeeltelike afkoms van swart mense uit Afrika suid van die Sahara. Die term verwys na mense wat nasate van slawe in die Verenigde State is, terwyl mense uit Afrika wat in onlangs jare in die Verenigde State gevestig het, nie as Afro-Amerikaners beskou word nie omdat hulle nie deel van die Amerikaanse geskiedenis en herkoms is nie. Afro-Amerikaners vorm die derde grootste etniese groep van die Verenigde State na Wit Amerikaners en
Terry Crews
Terry Crews is 'n Amerikaanse akteur, komediant, en voormalige Amerikaanse voetbalspeler. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Idiocracy (2006), Get Smart (2008), The Expendables (2010), en Cloudy with a Chance of Meatballs 2 (2013
Donald Trump
Donald John Trump is ’n Amerikaanse sakemagnaat wat as die 45ste President van die Verenigde State van Amerika gedien het. Hy was die Republikeinse Party se kandidaat en het sy Demokratiese teenstander Hillary Clinton op 8 November 2016 in die Amerikaanse presidentsverkiesing verslaan, hoewel hy minder stemme as sy op hom verenig het. Hy is op 20 Januarie 2017 as die 45ste president beëdig. Op 20 Januarie 2021 is hy deur die Demokraat Joe Biden opgevolg, wat hom in die Amerikaanse presidentsverkiesing
Pol Pot
Saloth Sar ook bekend as Pol Pot, was 'n Kambodjaanse diktator en Maoïstiese rewolusionêr
Valtteri Bottas
Valtteri Viktor Bottas is 'n Finse professionele motorrenjaer wat vir die Alfa Romeo-Ferrarispan in Formule Een Grands Prix jaag. Hy was van 2013 tot 2016 lid van die Williams F1-span, en het in 2017 by die Mercedes AMG-span aangesluit, en het van 2017 tot 2021 tien Grands Prix vir hul gewen. Bottas is in 2011 as kampioen gekroon in die GP3-reeks vir die Lotus ART-span deur sy spanmaat James Calado en die Nederlander Nigel Melker te verslaan
Imran Khan
Imran Ahmed Khan Niazi HI PP is 'n Pakistanse politikus en voormalige krieketspeler wat as die 22ste eerste minister van Pakistan gedien het. Hy is ook die voorsitter van die Pakistan Tehreek-e-Insaf (PTI). Hy was van 2002 tot 2007 en van 2013 tot 2018 lid van die Nasionale Vergadering van Pakistan. Voordat hy die politiek betree het, was Khan 'n krieketspeler en filantroop. Hy het internasionale krieket vir twee dekades gespeel en het later filantropiese projekte soos die Shaukat Khanum
James Brown
James Brown was 'n Amerikaanse musikant, sanger en liedjieskrywer. Hy word as een van die beste soul-sangers nóg beskou en was bekend vir sy opwindende verhoogoptredes. Sy liedjies sluit in Papas Got a Brand New Bag (1965) en Sex Machine (1970). Hy was as The Godfather of Soul bekend