2020 Top Ten of Conflict for History

Covid-19-pandemie
Die Koronaviruspandemie van 2019-2020 verwys na die uitbreek van die Koronavirussiekte-2019, wat veroorsaak word deur die EARS-KoV-2-virus. Die uitbreek van 'n nuwe stam van die koronavirus is aanvanklik in Desember 2019 in die stad Wuhan, Hubei, Volksrepubliek China geïdentifiseer toe 'n groep mense met longontsteking gediagnoseer is sonder 'n duidelike oorsaak
2021
Die jaar 2021 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 21ste jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
2022
Die jaar 2022 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 22ste jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
26 Julie
26 Julie is die 207de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 158 dae in die res van die jaar
1630
Die jaar 1630 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 30ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
1961
Die jaar 1961 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 61ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
12 Januarie
12 Januarie is die twaalfde dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 353 dae in die res van die jaar
1953
Die jaar 1953 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 53ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
Geskiedenis (vakgebied)
Die geskiedenis is 'n stelselmatige, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee. Gebeure wat plaasgevind het voor die uitvinding van skryf word as voorgeskiedenis beskou. "Geskiedenis" is ’n sambreelterm wat betrekking het op gebeure uit die verlede, sowel as die onthou, ontdekking, versameling, organisasie, voorstelling en vertolking van inligting oor dié gebeure. Historici plaas die verlede in konteks deur die gebruik van historiese
1996
Die jaar 1996 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 96ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad