2020 Top Ten of Conflict for Health

Koronavirussiekte-2019
Koronavirussiekte-2019 is 'n aansteeklike siekte veroorsaak deur Ernstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2 (EARS-KoV-2
Covid-19-pandemie in Suid-Afrika
Die destydse minister van gesondheid Zweli Mkhize het bevestig dat die covid-19-pandemie aan die begin van Maart 2020 ook na Suid-Afrika versprei het. Die koronavirussiekte 2019 (covid-19) word veroorsaak deur ernstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2 (SARS-CoV-2
Koronavirus
Koronavirusse is 'n groep virusse wat siektes by soogdiere en voëls veroorsaak. By mense veroorsaak die virusse respiratoriese infeksies – insluitend gewone verkoue – wat gewoonlik lig is. Vorme van mediese belang is die Ernstige akute respiratoriese sindroom (EARS), Midde-Oosterse respiratoriese sindroom (MORS) en nuwe koronavirus wat die dodelike Koronavirussiekte-2019 veroorsaak en die Wuhan-koronavirus-uitbraak van 2019 tot 2022 meegebring het. By beeste en varke veroorsaak koronavirusse diarree
Suikersiekte
Diabetes mellitus is 'n metaboliese afwyking wat gekenmerk word deur hiperglukemie. Dit word suikersiekte in die volksmond genoem, maar daar kan deur die gebruik hiervan verkeerde afleidings gemaak word. Twee sulke afleidings sluit in dat mens die siekte opdoen deur te veel suiker in te neem, en tweedens dat mens geen suiker mag inneem as mens die siekte onder lede het nie
Skrotum
Die skrotum is die sak waarin die testikels (teelballe) hang. Dit bestaan uit 'n dun huidlaag met 'n spierlagie daaronder en is deur 'n tussenskot in twee verdeel. Dit kan beskryf word as 'n uitstulping van die abdomen van vel en spier waarin die testikels rus. Die anatomiese ligging daarvan is tussen die penis en die anus. By sekere soogdiere soos die mens, raak die basis van die skrotum bedek met pubiese hare wanneer puberteit aanbreek. Die leek verwar dikwels die skrotum met die testikels. Die skrotum
Alexander Fleming
Alexander Fleming was 'n Britse bakterioloog en die ontdekker van penisillien
Larva migrans
Hierdie infestasie van die vel word veroorsaak deur die larwes van die hond en kat haakwurms. Kontak met besmette sand laat die larwe toe om in die vel in te penetreer en vandaar versprei die larwe deur die vel. Oral waar die larwe gaan veroorsaak dit 'n irritasie wat rooierig is en baie kan jeuk
X-straalkristallografie
X-straaldiffraksie is 'n meetegniek wat gebruik maak van die strooiing van fotone van 'n golflengte van 0.01-0.3 nm deur elastiese botsings met elektrone in 'n vastestof
Jeuksiekte
Jeuksiekte is 'n velsiekte wat veroorsaak word deur die jeukmyt, Sarcoptes scabiei. Dit steek gewoonlik aan met intieme kontak tussen mense. Dit gee 'n erg jeukerige uitslag ook bekend as "skabies", "jolliejeuk" of "lekkerkrap". 'n Ander myt, die skurftemyt, veroorsaak die siekte by diere bekend as brandsiekte
Omgewingsgesondheid
Omgewingsgesondheid is die afdeling van openbare gesondheid wat gemoeid is met alle aspekte van die natuur en die opgeboude omgewing wat die mens se gesondheid mag affekteer. Ander terminologie wat op dissipline van omgewingsgesondheid wys sluit in: openbare omgewingsgesondheid, omgewingsgesondheid en omgewingsbeskerming