2020 Top Ten of Conflict for Geography
- Engels
- Engels is 'n Wes-Germaanse taal wat vanuit Engeland ontwikkel het. Dit is die derde mees algemene "eerste" taal, met omtrent 335 miljoen mense in 2002. Engels het lingua franca-status in baie dele van die wêreld, as gevolg van die militêre, ekonomiese, wetenskaplike, politieke en kulturele invloed van die Verenigde Koninkryk en later die Verenigde State. Waar moontlik word omtrent alle studente wêreldwyd verplig om 'n bietjie Engels te leer, en kennis van Engels is feitlik 'n voorvereiste om te kan werk
- Italië
- Italië, amptelik die Italiaanse Republiek, is 'n land in Suid-Europa wat – naas die Povlakte in Noord-Italië – grotendeels uit die stewelvormige Appenyne-skiereiland sowel as twee groot eilande in die Middellandse See bestaan: Sisilië (Sicilia) en Sardinië (Sardegna). Daarbenewens behoort kleiner eilande in die Middellandse See soos Capri en Elba ook tot Italië. Die land het 'n gematigde Sentraal-Europese klimaat in die noorde en 'n Mediterreense in die suidelike landsdele
- Verenigde State van Amerika
- Die Verenigde State van Amerika, in die omgangstaal ook net Amerika genoem, is 'n federale republiek in die Westelike Halfrond wat uit vyftig deelstate, 'n federale distrik, vyf groter selfregerende gebiede en enkele kleiner eilandbesittings in die Stille Oseaan en die Karibiese See bestaan. 48 van sy deelstate en die federale distrik lê in Sentraal-Noord-Amerika tussen die Stille Oseaan in die weste en die Atlantiese Oseaan in die ooste en word in die noorde deur Kanada en in die suide deur Meksiko
- Mali
- Mali, amptelik die Republiek Mali, is 'n landingeslote land in Wes-Afrika. Dit het die tweede grootste grondgebied van al die lande in Wes-Afrika. Dit grens aan Algerië in die noorde, Niger in die ooste, Burkina Faso en Ivoorkus in die suide, Guinee in die suidweste, en Senegal en Mauritanië in die weste. Die land se reguit grense aan die noorde strek tot in die middel van die Saharawoestyn, terwyl die land se suide, waar die meeste inwoners woon, die Niger- en Sénégalriviere insluit. Dit het in 'n
- Baske
- Die Baske is 'n etniese groep inheems aan die outonome Gemeenskap van die Baskeland in die noorde van Spanje wat met die Baskiese taal verband hou. Hulle deel 'n gemeenskaplike Baskiese kultuur, afkoms en praat Baskies as moedertaal asook Spaans of Frans as tweede taal. Baske vorm 'n nasie in die noordelike outonome gemeenskap Baskeland. Streng gesproke verwys die term Baske na die bevolking van Baskeland wat net van Baskiese afkoms is
- Litaue
- Litaue, amptelik die Republiek Litaue, is ’n Noordoos-Europese land en ten opsigte van sy oppervlakte sowel as sy bevolking die grootste van die drie Baltiese lande. As die suidelikste van hierdie drie lande vorm Litaue volgens metings van die Franse Nasionale Instituut vir Geografie ook die middelpunt van Europa – net 26 kilometer noord van die Litause hoofstad Vilnius dui ’n wit granietsuil met vonkelende sterre hierdie geografiese punt aan en versinnebeeld ook die onafhanklike Republiek Litaue se
- Prati
- Die Rione dei Prati is een van die stadsdele van Rome, geleë noordoos van die Vatikaanstad en die Castel Sant'Angelo in die middestad waar dit administratief onder die Municipio I val. Soos sy Italiaanse naam aandui, het die gebied nog tot in die 19de eeu uit weivelde bestaan. Weens die gebrek aan moderne brûe was die terrein aanvanklik geïsoleerd van die middestad anderkant die Tiber. Eers met die stadsbeplanning vir Rome as nuwe hoofstad het Prati saam met moderne infrastruktuur volgens ontwerpe van
- Marokko
- Marokko, amptelik die Koninkryk Marokko, is 'n land in Noordwes-Afrika. Dit het 'n lang kuslyn aan die Atlantiese Oseaan wat verby die Straat van Gibraltar strek tot in die Middellandse See. Die land grens aan Algerië in die ooste. Die suidgrens met Wes-Sahara en Mauritanië is omstrede. Die Spaanse eksklawes Ceuta en Melilla word ook deur Marokko opgeëis
- Lys van Afrikaanse digters
- Hier volg 'n lys van bekende Afrikaanse digters:
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien
- Mercedes-Benz
- Mercedes-Benz is 'n handelsmerk vir motors en vragmotors van die Daimlermaatskappy, algemeen bekend as Mercedes