2020 Top Ten of Conflict for Culture
- Afrikaans
- Afrikaans is tipologies beskou 'n Indo-Europese, Wes-Germaanse, Nederfrankiese taal, wat aan die suidpunt van Afrika onder invloed van verskeie ander tale en taalgroepe ontstaan het. Afrikaans is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike taal van Suid-Afrika erken en is tans die derde jongste Germaanse taal wat amptelike status geniet, naas Faroëes wat in 1948 grondwetlik erken is en Luxemburgs wat hierdie status in 1984 verkry het
- Ensiklopedie
- 'n Ensiklopedie is 'n geskrewe versameling van menslike kennis.
Die term kom van die Griekse woorde εγκύκλιος παιδεία, enkyklios paideia
- Burzum
- Burzum is 'n eenman-musiekgroep wat in 1991 deur die Noorweër Varg Vikernes gestig is. Tussen 1994 tot 2009 het hy tronkstraf uitgedien vir die moord op die kitaarspeler Øystein Aarseth en brandstigting by kerke
- Die Tuindwergies
- Die Tuindwergies is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat bestaan uit Pieter de Jager, Dawie de Jager (baskitaar), Emile Swiegers, en Jean Swiegers (tromme). Naas van Jaarsveld is 'n voormalige lid. Hulle wen die MK-toekenning vir beste nuweling in 2011
- Spoegwolf
- Spoegwolf is 'n Afrikaanse musiekgroep van die Paarl, Suid-Afrika wat in Februarie 2012 gestig is. Die groep bestaan uit Moskou du Toit, Chris von Wielligh, Albert van der Merwe en Danie du Toit. Van hulle treffers is Loerie, Lenie Blou, Bittermaan en Somerset-Wes. Spoegwolf het geskiedenis gemaak deur die eerste Afrikaanse musiekgroep te wees om die nommer een plek op die Apple Music treffersparade in Suid-Afrika te beklee
- Afrikaanse Wikipedia
- Die Afrikaanse Wikipedia is die Afrikaanse weergawe van die webgebaseerde vrye-inhoud-ensiklopedie Wikipedia. Die projek is op 16 November 2001 begin en dit was die 11de Wikipedia wat geskep is. Dit beskik tans oor ongeveer 110 011 artikels en is die 70ste grootste Wikipedia volgens die aantal artikels. Die Afrikaanse Wikipedia was in 2020 die derde mees geslagsgelyke Wikipedia van alle taalweergawes in verband met die aantal biografiese artikels per geslag. Benewens Suid-Afrika en Namibië word die
- Seks
- Die term seks verwys na die praktiese uitoefening van seksualiteit. In die algemene taalgebruik sluit die term seksuele handelings tussen twee of meer persone in, veral seksuele omgang en ander vergelykbare seksuele praktyke – in bepaalde gevalle ook masturbasie. Dit is ook onder verskeie ander name bekend, soos geslagsgemeenskap of koïtus
- Gregoriaanse kalender
- Die Gregoriaanse kalender, wat tans regoor die Westerse wêreld gebruik word, is 'n wysiging van die Juliaanse kalender. Dit is die eerste keer voorgestel deur die Napelse dokter Aloysius Lilius, en is op 24 Februarie 1582 deurgevoer deur pous Gregorius XIII
- Wikiquote
- Wikiquote is 'n susterprojek van Wikipedia, en gebruik dieselfde MediaWiki-sagteware. Dit is een van 'n familie van wiki-gebaseerde projekte wat deur die Wikimedia-stigting bedryf word. Wikiquote is gebaseer op 'n idee van Daniel Alston wat deur Brion Vibber geïmplementeer is. Die doel van die projek is om 'n groot verwysingwerk te skep, bestaande uit aanhalings van mense, boeke en gesegdes, en om verdere inligting oor hulle weer te gee
- Harry Potter
- Harry Potter is die titel van 'n reeks van sewe fantasieromans geskryf deur die Britse skryfster J.K. Rowling, asook die naam van die hoofkarakter in die romans. Die boeke handel oor die avonture van 'n jong towenaar en sy vriende Ron Weasly en Hermione (Hermien) Granger. Gebeure in die verhaal speel meestal af by Hogwarts Skool vir Heksery en Towerkuns, 'n akademie vir jong towenaars en hekse. Die sentrale konflik waarin Harry gewikkel is, is teen 'n bose towenaar, die Heer Voldemort, wat Harry se ouers