2019 Top Ten of Polemic for Society

Tuisblad/Vakgebiede/Samelewing
Samelewing Besigheid • Ekonomie • Krieket • Politiek • Rugby • Sport • Vlae en wapens
Europese Unie
Die Europese Unie (EU) is 'n internasionale organisasie van 27 Europese lande met politiese, ekonomiese en geregtelike samewerkingsooreenkomste. Die EU is in 1992 gestig deur die Verdrag van die Europese Unie en is die de facto opvolger van die ses-ledige Europese Ekonomiese Gemeenskap wat in 1957 gestig is
Slawerny in Suid-Afrika
Slawerny was algemeen in Suid-Afrika tot en met die afskaffing daarvan in 1834
Hoërskool Kempton Park
Hoërskool Kempton Park is ’n openbare, Afrikaansmedium- sekondêre skool in Kemptonpark in Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika
Trappe van vergelyking
Trappe van vergelyking is vorme van byvoeglike naamwoorde of bywoorde. 'n Byvoeglike naamwoord in Afrikaans kan drie vorme aanneem om die sterkte van die naamwoord aan te dui. As voorbeeld kan 'n voorwerp as groot, nog groter of as die heel grootste beskryf word. Soortgelyk kan 'n partytjie as lekker, nog lekkerder of as die heel lekkerste beskryf word
Kenteken
'n Kenteken is 'n grafiese merk, embleem, of simbool wat algemeen gebruik word deur kommersiële ondernemings, organisasies en selfs individue om te help met openbare herkenning. 'n Kenteken kan bestaan uit óf suiwer grafiese embleme of is saamgestel uit die naam van die organisasie of 'n afkorting daarvan
Argeologie
Argeologie of oudheidkunde is die studie van menslike kulture deur die herwinning, dokumentering en analise van materiële oorblyfsels, insluitende argitektuur, kunsprodukte, oorblyfsels van lewende organismes insluitend menslike oorblyfsels en die studie van die landskap waarin die mense gewoon het. Die doel van argeologie is om lig te werp op die langtermyn voorgeskiedenis, geskiedenis, gedragspatrone en kulturele ewolusie van die mens. Dit is die enigste vakgebied wat die metodiek beskryf vir die
Reg
Die reg is al die reëls in 'n samelewing wat deur bevoegde owerhede neergelê is om die gedrag van en verhouding tussen regsubjekte te reguleer deur middel van strawwe wat daarop gemik is om afwykende gedrag en versteurde verhoudings reg te stel
Habeas corpus
Habeas corpus is 'n Latynse regsterm wat letterlik beteken, "het jy die liggaam". Dit is 'n baie ou beginsel van die Engelse gemenereg - ouer as die Magna Carta - en regstelsels wat daarop gebou is. Dit is geformaliseer deur die Britse parlement in 1697 deur die Habeas Corpus Act. Dié reg plaas 'n verpligting op die staat om (A) te kenne te gee wanneer 'n persoon aangehou word; en (B) die aangehoudene voor 'n hof te laat verskyn en aan te toon waarom dié persoon aangehou moet word
Simbool
'n Simbool is 'n voorstelling of tekening van iets — soos 'n klank, idee, voorwerp, konsep, ens