2019 Top Ten of Polemic for People
- Willem Botha
- Willem Botha is 'n Afrikaanse sanger en akteur. Botha is in 2004 as 'n wenner van die Plusster-talentkompetisie wat deur Die Burger aangebied word aangewys. In 2007 neem hy deel aan kykNET se Idols-reeks en word as naaswenner bekroon waartydens hy 'n platekontrak met Sony-musiek losslaan. Sy debuutalbum, Kô Ma Hier, is in 2007 uitgereik. In 2009 ontvang hy 'n Euro Ster-toekenning vir sy liedjie Dis alles 'n Miracle in die kategorie vir beste oorspronklike Afrikaanse liedjie
- Hunter King
- Hunter King is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Girl Like Her (2015) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), Dexter (2006), en Life in Pieces (2015
- Leonardo da Vinci
- Leonardo di ser Piero da Vinci was 'n Italiaanse veelweter: 'n wetenskaplike, wiskundige, ingenieur, ontleedkundige, uitvinder, skilder, beeldhouer, argitek, tuinkundige, musikant en skrywer. Hy is gebore in Vinci, 'n dorp in Florence, as die buite-egtelike seun van 'n notaris, Piero da Vinci, en 'n plattelandse meisie, Caterina. Hy het opleiding ontvang in die ateljee van die bekende Florentynse skilder Verrocchio. 'n Groot gedeelte van sy vroeë werkende lewe was in die diens van Ludovico il Moro, in
- Jaden Smith
- Jaden Smith is 'n Amerikaanse kletsrymer, sanger, liedjieskrywer, en akteur. Hy is die seun van Jada Pinkett Smith en Will Smith en die broeder van Willow Smith. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Pursuit of Happyness (2006), The Day the Earth Stood Still (2008), The Karate Kid (2010), en After Earth (2013
- Alex Roe
- Alex Roe is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 5th Wave (2016) en Hot Summer Nights (2017
- Johannes Heesters
- Johannes "Jopie" Heesters, eintlik Johan Marius Nicolaas Heesters was 'n Nederlands-gebore akteur en sanger, wat sedert 1936 in Duitsland gewoon en gewerk het. Hy was beskou as die wêreld se oudste aktiewe vertoonkunstenaar. Heesters het sy suksesse veral in die Duitssprekende wêreld behaal en het Oostenrykse burgerskap aanvaar. Tot sy dood het hy in die Duitse deelstaat Beiere gewoon en is as die tweede oudste man in Duitsland beskou
- Pous Nicolaas II
- Nicolaas II was die 155ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk
- Pous Gregorius XIII
- Gregorius XIII was die 227ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1572 tot 1585. Hy is veral bekend vir die invoering van die Gregoriaanse kalender. Gregorius was ook betrokke by die onderdrukking van die Protestantisme in Europa, veral by die pogings om Elizabeth I van Engeland af te set en by die massamoord op die Hugenote in Frankryk tydens die Bartolomeusnag
- Jacques-Pierre de Taffanel de La Jonquière
- Jacques-Pierre de Taffanel de La Jonquière, marquis de La Jonquière was 'n Franse vlootoffisier en in die jare 1749 tot 1752 goewerneur van die kolonie Nieu-Frankryk in Noord-Amerika
- Gustavo Adolfo Bécquer
- Gustavo Adolfo Bécquer was 'n Spaanse digter, skrywer en joernalis