2019 Top Ten of Polemic for Nature
- Lys van Suid-Afrikaanse visfamilies
- Hier is 'n tabel met al die visfamilies wat aan die Suider-Afrikaanse kus voorkom. Dit sluit families van beide die Kraakbeenvisse en Beenvisse in
- Haaie
- Die haaie is 'n groep seevisse wat gekenmerk word deur 'n kraakbeenagtige skelet, vyf tot sewe kieusplete weerskante van die kop en borsvinne wat nie aan die kop versmelt is nie
- Herfs
- Herfs is een van die vier seisoene waarin die jaar opgedeel word. Herfs volg na die somer en kom voor die winter. Gedurende die herfs word die dae korter en die nagte langer
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Hier volg 'n lys van Suider-Afrikaanse visse, alfabeties gerangskik volgens hulle wetenskaplike name
- Sonnestelsel
- Die Sonnestelsel bestaan uit die Son en die ander hemelliggame wat deur swaartekrag daaraan gebind is en daarom wentel. Die hemelliggame in ons sonnestelsel bestaan uit die agt planete, hulle 166 bekende mane, vyf dwergplanete en biljoene ander klein liggame. Hierdie klein liggame, of klein sonnestelselvoorwerpe (KSV's), sluit asteroïdes, ysige Kuiper-gordelvoorwerpe, komete, meteoroïdes en interplanetêre stof in. Die Aarde is die derde planeet van die Sonnestelsel
- Lys van Suid-Afrikaanse visordes
- Die volgende vis ordo kom aan die Suid-Afrikaanse kus of binneland voor. Dit sluit die superklasse kraakbeen (Chondrichthyes) en beenvisse (Osteichthyes) in
- Staal
- Staal is 'n legering wat hoofsaaklik uit yster bestaan met 'n koolstof-inhoud tussen 0.2 en 2.04% op 'n massabasis (C:1000–10,8.67Fe), afhangende van die graad. Koolstof is die mees kostedoeltreffende legeringselement vir yster. Verskeie ander legeringselemente word egter ook gebruik soos mangaan, chroom, vanadium en wolfram. Koolstof en ander elemente dien as verhardingsmiddels en verhoed dat die dislokasies van die ysteratoom kristalstruktuur oormekaar gly. Deur die hoeveelhede en die vorm waarin die
- Tuisblad/Vakgebiede/Natuur
- Natuur
Bewaringsgebiede • Diere
- Periodieke tabel
- Die periodieke tabel is 'n voorstelling van die bekende chemiese elemente, gerangskik volgens hul atoomgetal, elektronkonfigurasie en chemiese eienskappe. Elemente word gerangskik volgens toenemende atoomgetal. Die standaardvorm van die tabel bestaan uit ’n rooster van 18 x 7 blokkies, wat die hoofdeel vorm, plus ’n kleiner deel van twee rye onderaan
- Spinnekop
- Die spinnekop is die bekendste orde (Araneae) uit die klas wat bekend staan as die spinnekopagtiges (Arachnida). Spinnekoppe is ongewerwelde roofdiere met twee lyfsegmente, agt pote, en geen vlerke. Hulle het geen koudele in die mond nie