2019 Top Ten of Polemic for History

Tuisblad/Vakgebiede/Geskiedenis
Geskiedenis Argeologie • Datums • Kulturele geskiedenis • Oorloë • Religieuse geskiedenis • Rewolusies • Vroeë beskawings • Antieke
1
Die jaar 1 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
2020
Die jaar 2020 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 21ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
Zulu kaNtombhela
Zulu kaNtombhela (1627–1709) was 'n Zoeloekoning. Hy was die stigter en hoof van die Zoeloe-stam. Beide die Zoeloes en Qwabes het uit die Ngunistam ontstaan. Net voor Ntombhela kaMalandela se dood verdeel hy sy koninkryk in twee: die Qwabes en die Zoeloes. In die Zoeloe-taal beteken die woord "Zulu" hemel
Pedro I van Brasilië
Dom Pedro, Keiser van Brasilië en Koning van Portugal het Brasilië onafhanklik verklaar en die Brasiliaanse Keiserryk gestig
Konsentrasiekamp
'n Konsentrasiekamp is 'n groot aanhoudingsentrum wat geskep word met die doel om politieke vyande, vyandige persone wat nie burgers van die betrokke staat is nie, spesifieke etniese of geloofsgroepe, of burgerlikes wat krities teenoor 'n regering se beleid staan, veral tydens oorlogstoestande, te huisves. Dit word gebruik in omstandighede waar die geïnterneerdes voldoen aan breë toelatingskriteria na só 'n kamp, maar sonder dat die persone as individue toegang tot die normale regsverteenwoordiging
Olimpiese Somerspele 2008
Die Olimpiese Somerspele 2008, amptelik bekend as die Spele van die XXIXste Olimpiade, is tussen 8 en 24 Augustus 2008 in Beijing, China, aangebied. Tydens die geleentheid het 10 942 atlete uit 204 nasies aan 302 items in 28 verskillende sportsoorte deelgeneem
23 November
23 November is die 327ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 38 dae in die res van die jaar
Kalender
'n Kalender is die kunsmatige indeling van tyd in kleiner en groter eenhede, gegrond op sterrekundige verskynsels. Die kleinste kalender-eenheid, naamlik 'n dag, berus op die wenteling van die aarde om sy eie as. 'n Maand berus op die wenteling van die maan om die aards en 'n jaar op die aarde se kringloop om die son, wat met ʼn volle seisoensiklus gepaard gaan
1407
Die jaar 1407 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 7de jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad