2019 Top Ten of Polemic for Culture

Romanz
Romanz is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat hoofsaaklik Afrikaanse en ligte klassieke liedjies sing. Die groeplede is: Adam Barnard, Andre Venter, Burgerd Botha, Louis Loock
Gay
'n Gay is 'n homoseksuele persoon, veral 'n man. Gay is deel van die LGBT-gemeenskap en verwys na 'n seksuele oriëntasie. 'n Gay persoon se regte word deur die Grondwet van Suid-Afrika beskerm
Poes
Poes is 'n obsene woord in Afrikaans wat na die menslike vulva verwys. Dit is die direkte ingebruikneming van die Nederlandse woord poes wat na 'n wyfiekat verwys. Daar kan ook verwys word na die korrelasie tussen die Afrikaanse gebruik van die woord poes en die Engelse gebruik van die woord puss of pussy wat ook na die vroulike geslagsdele verwys. Dit is gewoonlik onaanvaarbaar om die woord in formele of beskaafde geselskap te uiter
Tuisblad/Vakgebiede/Taal
Taal Kunsmatige taal • Natuurlike taal • Taalfamilies
The Brady Bunch
The Brady Bunch is 'n Amerikaanse TV-reeks van die 1960’s en 1970’s oor die avonture van ’n groot, gelukkige gesin met goedgemanierde kinders. Die sitkom is deur Sherwood Schwartz geskep en van 26 September 1969 tot 8 Maart 1974 op ABC uitgesaai. Dit bestaan uit vyf seisoene met 117 episodes en handel oor die doen en late van 'n stieffamilie met ses kinders en 'n lawe huishoudster. Die reeks word as een van die laaste ou-styl familie-sitkoms beskou
McDonald's
McDonald's Corporation is die wêreld se grootste ketting van hamburger- en kitskosrestaurante
Portugese Wikipedia
Die Portugese Wikipedia is die Portugese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in 11 Mei 2001 begin. Dit het tans 1 103 235 artikels
Bra
'n Bra, kortweg vir brasserie, is 'n vormpas onderlyfband ontwerp om die draer se borste te ondersteun of te bedek. Swemdrag, hemde, en ruglose rokke kan ook ontwerp word met ingeboude borsondersteuning
Skryfkuns
Skryfkuns is die skep van oorspronklike teks of die weergee van taal via 'n medium deur tekens of simbole van 'n skryfstelsel te gebruik. Iemand wat 'n teks lewer is 'n outeur. Dit kan professioneel (betalend) geskied soos digters en skrywers, historici en joernaliste of onbetaald as amateurs. Skrywers ontwikkel 'n eie skryfstyl
Tuisblad/Vakgebiede/Kultuur
Kultuur Akteurs • Argitektuur • Dans • Letterkunde • Mitologie • Griekse mitologie • Mode • Museums • Musiek • Rolprente • Taal