2019 Top Ten of Conflict for People

Hunter King
Hunter King is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Girl Like Her (2015) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), Dexter (2006), en Life in Pieces (2015
Alex Roe
Alex Roe is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 5th Wave (2016) en Hot Summer Nights (2017
Jaden Smith
Jaden Smith is 'n Amerikaanse kletsrymer, sanger, liedjieskrywer, en akteur. Hy is die seun van Jada Pinkett Smith en Will Smith en die broeder van Willow Smith. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Pursuit of Happyness (2006), The Day the Earth Stood Still (2008), The Karate Kid (2010), en After Earth (2013
Leon Rousseau
Leon Rousseau (1931–2016) was ’n uitgewer en saam met Koos Human medestigter van die uitgewersfirma Human & Rousseau. As Afrikaanse skrywer word hy veral bekend vir sy wetenskapfiksie-reeks oor Fritz Deelman en sy biografie oor Eugène Marais, “Die groot verlange”, waarmee hy die CNA-prys verwerf
Wladimir Poetin
Wladimir Wladimirowitsj Poetin is ’n Russiese politikus. Hy was van 2000 tot 2008 die tweede president van Rusland en daarna vier jaar lank eerste minister onder Dmitri Medwedef. Met die presidentsverkiesing van 4 Maart 2012 is hy weer verkies tot president vir 'n verlengde termyn van ses jaar. Hy is op 7 Mei as president beëdig
David Reale
David Reale is 'n Kanadese akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente One Week (2008), Chloe (2009), en Molly's Game (2017), en in die televisiereeks Beyblade (2001
Donald Trump
Donald John Trump is ’n Amerikaanse sakemagnaat wat as die 45ste President van die Verenigde State van Amerika gedien het. Hy was die Republikeinse Party se kandidaat en het sy Demokratiese teenstander Hillary Clinton op 8 November 2016 in die Amerikaanse presidentsverkiesing verslaan, hoewel hy minder stemme as sy op hom verenig het. Hy is op 20 Januarie 2017 as die 45ste president beëdig. Op 20 Januarie 2021 is hy deur die Demokraat Joe Biden opgevolg, wat hom in die Amerikaanse presidentsverkiesing
Leonardo da Vinci
Leonardo di ser Piero da Vinci was 'n Italiaanse veelweter: 'n wetenskaplike, wiskundige, ingenieur, ontleedkundige, uitvinder, skilder, beeldhouer, argitek, tuinkundige, musikant en skrywer. Hy is gebore in Vinci, 'n dorp in Florence, as die buite-egtelike seun van 'n notaris, Piero da Vinci, en 'n plattelandse meisie, Caterina. Hy het opleiding ontvang in die ateljee van die bekende Florentynse skilder Verrocchio. 'n Groot gedeelte van sy vroeë werkende lewe was in die diens van Ludovico il Moro, in
Chadwick Boseman
Chadwick Boseman was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 42 (2013), Captain America: Civil War (2016), Black Panther (2018), en Avengers: Infinity War (2018
Willem Botha
Willem Botha is 'n Afrikaanse sanger en akteur. Botha is in 2004 as 'n wenner van die Plusster-talentkompetisie wat deur Die Burger aangebied word aangewys. In 2007 neem hy deel aan kykNET se Idols-reeks en word as naaswenner bekroon waartydens hy 'n platekontrak met Sony-musiek losslaan. Sy debuutalbum, Kô Ma Hier, is in 2007 uitgereik. In 2009 ontvang hy 'n Euro Ster-toekenning vir sy liedjie Dis alles 'n Miracle in die kategorie vir beste oorspronklike Afrikaanse liedjie