2019 Top Ten of Conflict for History

Tuisblad/Vakgebiede/Geskiedenis
Geskiedenis Argeologie • Datums • Kulturele geskiedenis • Oorloë • Religieuse geskiedenis • Rewolusies • Vroeë beskawings • Antieke
1
Die jaar 1 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
Mesopotamië
Mesopotamië is ’n historiese streek van Wes-Asië, tussen die Eufraat- en Tigrisrivier in die noordelike deel van die Vrugbare Halfmaan. Die woord "Mesopotamië" is van Grieks afgelei en beteken letterlik "land tussen die riviere". Die grootste gedeelte van die gebied is vandag in Irak geleë, maar dele daarvan is in Koeweit, Oos-Sirië, Suidoos-Turkye en Iran
Oleg van Kiëf
Grootprins Oleg die Wyse was die heerser van die Rjoerik-dinastie wat die hoofstad van Roes geskuif het van Nowgorod na Kiëf, en daarmee die magtige Kiëf-Roes gestig het. Hy het vermoedelik van 879 tot 912 regeer
Kulturele Rewolusie
Die Kulturele Rewolusie of Kultuurrewolusie, amptelik die Groot Proletariese Kulturele Rewolusie, was van 1966 tot 1976 ’n sosiaal-politieke beweging in China. Dit is van stapel gestuur deur Mao Zedong, toe die voorsitter van die Kommunistiese Party van China. Die doel was om "ware" Kommunistiese ideologie in die land te bewaar deur dit te suiwer van oorblyfsels van kapitalisme en tradisionele elemente van die Chinese gemeenskap, en om Maoïstiese idees weer as die oorheersende ideologie in die party te
Pandora (mitologie)
Pandora is in die Griekse mitologie die naam van die eerste vrou, wat Hefaistos uit water en aarde gevorm het. Zeus het haar aan die sterflinge gestuur as straf nadat Prometeus vuur van die gode gesteel het om die mense uit hul ongelukkige toestand te verlos
Egiptiese Arabies
Egiptiese Arabies is die taal wat die meeste hedendaagse Egiptenare praat. Dit is plaaslik bekend as die Egiptiese omgangstaal of Egiptiese dialek
1963
Die jaar 1963 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 63ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
17 Maart
17 Maart is die 76ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 289 dae
1965
Die jaar 1965 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 65ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad