2019 Top Ten of Conflict

Verenigde State van Amerika
Die Verenigde State van Amerika, in die omgangstaal ook net Amerika genoem, is 'n federale republiek in die Westelike Halfrond wat uit vyftig deelstate, 'n federale distrik, vyf groter selfregerende gebiede en enkele kleiner eilandbesittings in die Stille Oseaan en die Karibiese See bestaan. 48 van sy deelstate en die federale distrik lê in Sentraal-Noord-Amerika tussen die Stille Oseaan in die weste en die Atlantiese Oseaan in die ooste en word in die noorde deur Kanada en in die suide deur Meksiko
Hunter King
Hunter King is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Girl Like Her (2015) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), Dexter (2006), en Life in Pieces (2015
Alex Roe
Alex Roe is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 5th Wave (2016) en Hot Summer Nights (2017
Antichris
Die antichris is volgens die Christelike leer die uiteindelike manifestasie van kwaad in 'n menslike wese. Die antichris is die vyand van Christus wat die bose magte verteenwoordig en kort voor die einde van die wêreld sy opwagting sal maak. Die woord kom vyf keer in die Bybel in 1 Johannes en 2 Johannes voor, een keer in meervoudsvorm en vier keer in die enkelvoud
Gay
'n Gay is 'n homoseksuele persoon, veral 'n man. Gay is deel van die LGBT-gemeenskap en verwys na 'n seksuele oriëntasie. 'n Gay persoon se regte word deur die Grondwet van Suid-Afrika beskerm
Poes
Poes is 'n obsene woord in Afrikaans wat na die menslike vulva verwys. Dit is die direkte ingebruikneming van die Nederlandse woord poes wat na 'n wyfiekat verwys. Daar kan ook verwys word na die korrelasie tussen die Afrikaanse gebruik van die woord poes en die Engelse gebruik van die woord puss of pussy wat ook na die vroulike geslagsdele verwys. Dit is gewoonlik onaanvaarbaar om die woord in formele of beskaafde geselskap te uiter
Jaden Smith
Jaden Smith is 'n Amerikaanse kletsrymer, sanger, liedjieskrywer, en akteur. Hy is die seun van Jada Pinkett Smith en Will Smith en die broeder van Willow Smith. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Pursuit of Happyness (2006), The Day the Earth Stood Still (2008), The Karate Kid (2010), en After Earth (2013
Engels
Engels is 'n Wes-Germaanse taal wat vanuit Engeland ontwikkel het. Dit is die derde mees algemene "eerste" taal, met omtrent 335 miljoen mense in 2002. Engels het lingua franca-status in baie dele van die wêreld, as gevolg van die militêre, ekonomiese, wetenskaplike, politieke en kulturele invloed van die Verenigde Koninkryk en later die Verenigde State. Waar moontlik word omtrent alle studente wêreldwyd verplig om 'n bietjie Engels te leer, en kennis van Engels is feitlik 'n voorvereiste om te kan werk
Google
Google LLC is 'n multinasionale Amerikaanse onderneming wat op internet-gebaseerde dienste en produkte fokus, waaronder advertensie-verwante tegnologieë, soekenjins, wolkrekenaardienste, sagteware en hardeware. Tans word dit as een van die Big Four of groot vier ondernemings in die tegnologiebedryf beskou - naas Amazon, Apple en Facebook. Die onderneming se missieverklaring is «om die wêreld se inligting te organiseer en dit op 'n universele basis toeganklik en nuttig te maak
Angola
Angola, amptelik die Republiek Angola, is 'n land in Suider-Afrika wat grens aan Namibië in die suide, die Demokratiese Republiek van die Kongo in die noordooste, Zambië in die ooste en die Atlantiese Oseaan in die weste. Die provinsie Cabinda, wat hom ten noorde en buite die land self bevind, grens aan die Republiek van die Kongo in die noorde, die Demokratiese Republiek van die Kongo in die suide en die Atlantiese Oseaan in die weste. Angola is 'n lid van die Afrika-unie en 'n voormalige Portugese