2018 Top Ten of Polemic for People

Cristiano Ronaldo
Cristiano Ronaldo dos Santos Aveiro (Portugees: [kɾiʃ'tjɐnu ʁuˈnaɫdu]; gebore op 5 Februarie 1985 in Funchal, Madeiraeilande, Portugal is 'n Portugese sokkerspeler wat vir Manchester United speel. Hy het vantevore vir Sporting Lissabon, Real Madrid en Juventus gespeel. Hy het ook 192 keer vir die Portugese nasionale sokkerspan uitgedraf, waartydens hy 118 doelpunte aangeteken het
André Lötter
André Lötter is 'n Suid-Afrikaanse akteur, hy is veral bekend vir sy rol as Liam in die voormalige kykNET-sepie Villa Rosa. Hy speel tans die rol van Rickus Welman in die SABC-sepie 7de Laan wat weeksaande uitgesaai word
Gert van Rooyen
Cornelius Gerhardus van Rooyen was 'n vermeende Suid-Afrikaanse pedofiel en reeksmoordenaar. Hy en sy houvrou, Joey Haarhoff het minstens ses jong meisies tussen 1988 en 1989 ontvoer en vermoor. Die oorskot van hulle slagoffers is nooit gevind nie. Die paartjie pleeg na bewering selfmoord nadat hulle laaste slagoffer ontsnap en hulle met arrestasie gekonfronteer is
Amanda Joubert
Amanda Joubert was ’n Afrikaanse skryfster
Dawie Couzyn
Dawie Couzyn (1925–2010) was 'n Suid-Afrikaanse sanger en skrywer. Hy verwerf bekendheid as internasionale operasanger (bariton), maar keer in die 1970's op 'n permanente basis na Suid-Afrika terug. Hy was ’n solis van die Weense Kämmeroper en het gereeld aan programme van die BBC in Londen en Radio Wien deelgeneem. As skrywer is hy bekend vir sy digkuns. Hy het ook talle gewilde liedjies vir Afrikaanse kinders saam met die sopraan Doris Brasch opgeneem
Vincent Oliphant
Vincent Oliphant is ’n Afrikaanse digter
Hykie Berg
Hykie Berg is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir die rol van Darius du Buisson in Egoli: Plek van Goud en Conrad Bester in M-Net se sepie, Binnelanders. Hy het sedertdien in talle Afrikaanse rolprente gespeel. In 2011 neem hy aan die realiteitskompetisie Survivor South Africa deel en wen die reeks
Maretta Bellingan
Maretta Bellingan is 'n Suid-Afrikaanse skrywer
J.J.G. Grobbelaar
J.J.G. Grobbelaar was ’n inspekteur van onderwys en skrywer van jeuglektuur
Emsie Schoeman
Emsie Schoeman is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer. Sy is ook bekend as Suid-Afrika se Mevrou Etiket