2018 Top Ten of Polemic for Health
- MIV/vigs in Suid-Afrika
- MIV/vigs in Suid-Afrika is ’n onrusbarende gesondheidskwessie, omrede daar aangevoer word dat meer mense met vigs in Suid-Afrika besmet is as enige ander land ter wêreld
- Geneeskunde
- Geneeskunde is die vakgebied toegespits op die bestudering van die sel-, weefsel- en orgaansisteme, asook die patologiese manifestasies. Sekondêr – sielkunde en psigiatrie. Daar word gestreef na die herstelling van die mens na 'n gesonde toestand d.m.v. diagnose, prognose en voorkoming
- Pandemie
- 'n Pandemie is 'n aansteeklike of oordraagbare siekte wat vinnig oor 'n land of groter gebied versprei. Dit is in werklikheid 'n epidemie, maar net op 'n wêreldwye skaal
- Diasepam
- Diasepam is 'n geneesmiddel, wel 'n bensodiasepien, wat gebruik word om onder andere angs, spanning en slapeloosheid mee te behandel. Die middel kan oraal, binne-aars of binnespiers toegedien word
- Ortopedie
- Ortopedie is 'n vertakking van die geneeskunde wat fokus op aandoenings en beserings van bene, gewrigte, spiere, tendons en ligamente. 'n Spesialis in ortopedie is 'n ortopeed
- Tand
- 'n Tand is 'n klein, verkalkte, wit struktuur wat in die kake van baie gewerweldes voorkom en gebruik word om kos af te breek. Sommige diere, veral roofdiere, gebruik ook tande vir jag of vir verdedigingsdoeleindes. Die wortels van die tande word deur tandvleis bedek. Tande is nie van been gemaak nie, maar eerder van verskeie weefsels van verskillende digtheid en hardheid. 'n belangrike stof is die mineraal hidroksielapatiet. Die sellulêre weefsel wat uiteindelik tande vorm is afkomstig uit die
- Glukemiese indeks
- Die glukemiese indeks is 'n indeks van verskillende koolhidraatryke kossoorte, gebaseer op die effek wat dit op die bloedsuiker het.
Die indeks wissel tipes tussen 50 en 100, waar 100 die standaard verteenwoordig, 'n ekwivalente hoeveelheid van suiwer glukose
- Kanker
- Kanker is 'n versameling van siektes waar selle onbeheersde groei toon
- Tuberkulose
- Tuberkulose, ook genoem TB, phthisis, en tering, is 'n algemene en dodelike infektiewe siekte. Dit is verantwoordelik vir ongeveer 2–3 miljoen sterftes per jaar uit ongeveer 9–10 miljoen gevalle en kom veral voor in onderontwikkelde, tropiese lande
- Vigs
- Verworwe immuniteitsgebreksindroom (vigs), as gevolg van 'n besmetting met die menslike immuniteitsgebreksvirus (MIV), is 'n sindroom wat die immuunstelsel aanval en geleidelik vernietig. Pasiënte met 'n verswakte immuunstelsel is uiters vatbaar vir sekondêre infeksies, en 'n bepaalde kombinasie van hierdie infeksies word as die sindroom vigs gedefinieer