2018 Top Ten of Polemic for Culture

Krieketwêreldbeker 2023
Die Krieketwêreldbeker 2023 word van 5 Oktober tot 19 November 2023 in Indië beslis. Die oorspronklike datums vir dié toernooi was tussen 9 Februarie tot 26 Maart 2023, maar in Julie 2020 is dit na Oktober en November 2023 herskeduleer, nadat die kwalifisering weens die wêreldwye Covid-19-pandemie vertraag is. Dit is die 13de krieketwêreldbeker van die vierjaarlikse krieketwêreldkampioenskap in internasionale eendagkrieket (EDI) wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied word en die
Marianne de Jong
Marianne de Jong was senior lektor in Literatuurteorie aan die Universiteit van Suid-Afrika
Seks
Die term seks verwys na die praktiese uitoefening van seksualiteit. In die algemene taalgebruik sluit die term seksuele handelings tussen twee of meer persone in, veral seksuele omgang en ander vergelykbare seksuele praktyke – in bepaalde gevalle ook masturbasie. Dit is ook onder verskeie ander name bekend, soos geslagsgemeenskap of koïtus
Nuus
Nuus is wanneer mense oor aktuele gebeurtenisse skryf of praat. Nuus kan in verskillende vorme weergegee word, soos in koerante, tydskrifte, oor die televisie en die radio, ensovoorts
Mieliestronk
Mieliestronk, of Dugeot se Mieliestronk soos dit ook bekend staan, is 'n Afrikaanse webwerf wat ten doel het om kinders met hul skooltake te help. Op Mieliestronk word inligting oor spesifieke onderwerpe op 'n ensiklopediese maar informele wyse aangebied. Mieliestronk poog egter ook om mense te help wat hul algemene kennis wil opskerp. Die webwerf bestaan sedert 2001 en is vroeër deurlopend uitgebrei, maar dit word reeds verskeie jare lank nie meer aangevul of bygewerk nie. Mieliestronk se materiaal was
Destino
Destino is 'n geanimeerde kortfilm wat in 2003 deur die Walt Disney-maatskappy vrygestel is. Destino is uniek in die opsig dat die vervaardiging daarvan aanvanklik in 1945 begin het, 58 jaar voor dit vir die eerste keer vrygestel is. Die projek was 'n samewerking tussen Amerikaanse animeerder Walt Disney en Spaanse skilder Salvador Dalí, met musiek geskryf deur die Meksikaanse liedjieskrywer Armando Dominguez
DStv
DStv is MultiChoice se multi-kanaal digitale satelliettelevisiediens wat in Afrika uitgesaai word sedert 1995. In Suid-Afrika en sy buurstate, saai dit uit op ku-Band, wat slegs 'n klein satellietskottel benodig, terwyl daar in die res van Afrika op C-Band uitgesaai word. Die dienste van DSTV word uitgesaai vanuit die steerable beams op die satelliete Eutelsat W4 en Eutelsat Sesat 1 op 36° oosterlengte in DVB-S met IRDETO-2-versyfering
Anale seks
Anale seks, of anale omgang, is 'n vorm van menslike seksuele omgang. Alhoewel daar verskeie seksuele aktiwiteite is wat die anus, anale holte, sluitklep en/of rektum betrek, verwys die term "anale seks" na die gebruik waar die penis in die anus geplaas word. Hierdie wyse van seksuele omgang word beskou as een wat 'n hoë risiko dra te wyte aan die kwesbaarheid van die anale weefsel en die septiese geaardheid van die anus
Latynse alfabet
Die Latynse alfabet is die alfabet wat deur so te sê alle Westerse tale as skryfmedium gebruik word, insluitend Afrikaans en die ander amptelike tale van Suid-Afrika
Gay
'n Gay is 'n homoseksuele persoon, veral 'n man. Gay is deel van die LGBT-gemeenskap en verwys na 'n seksuele oriëntasie. 'n Gay persoon se regte word deur die Grondwet van Suid-Afrika beskerm