2018 Top Ten of Polemic
- WhatsApp
- WhatsApp is 'n kitsboodskapdiens vir slimfone en uitgesoekte funksieselfone wat van die internet gebruik maak vir kommunikasie. Benewens kort teksboodskappe (SMS'e), kan gebruikers beelde, videogrepe en klankboodskappe aan mekaar stuur, sowel as hul plek aandui met behulp van die geïntegreerde karteringsfunksies
- Simbiose
- Simbiose beteken letterlik "saamlewe" en verwys na enige direkte en intieme saamleefverhouding tussen twee organismes van verskillende spesies. Bioloë onderskei tussen drie soorte simbiosie, naamlik kommensalisme, mutualisme en parasitisme. Diere in 'n simbiotiese verhouding word simbionte genoem
- IP-adres
- 'n IP-adres is 'n unieke nommer, soortgelyk aan 'n telefoonnommer, wat deur masjiene gebruik word om na ander masjiene te verwys wanneer inligting oor die Internet versend moet word; die Internetprotokol bestuur hierdie kommunikasie
- Krieketwêreldbeker 2023
- Die Krieketwêreldbeker 2023 word van 5 Oktober tot 19 November 2023 in Indië beslis. Die oorspronklike datums vir dié toernooi was tussen 9 Februarie tot 26 Maart 2023, maar in Julie 2020 is dit na Oktober en November 2023 herskeduleer, nadat die kwalifisering weens die wêreldwye Covid-19-pandemie vertraag is. Dit is die 13de krieketwêreldbeker van die vierjaarlikse krieketwêreldkampioenskap in internasionale eendagkrieket (EDI) wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied word en die
- .aw
- .aw is die Internettopvlakdomein van Aruba. Dit is in 1996 in werking gestel. Die domein word egter weinig gebruik
- Nasionale Party
- Die Nasionale Party was 'n dominante politieke party in Suid-Afrika en was aanvanklik opgerig onder die naam Nationale Partij en in die volksmond Natte genoem
- Fisioterapie
- Fisioterapie is 'n geneeskundige beroep wat gemoeid is met die voorkoming en bestuur van bewegingsafwykings wat die gevolg is van siektes en beserings tydens 'n mens se leeftyd. Fisioterapie word gewoonlik deur óf deur 'n gekwalifiseerde fisioterapeut toegepas óf 'n fisioterapeutiese assistent onder leiding van 'n fisioterapeut
- Duits
- Duits is deel van die Germaanse taalfamilie en, met meer as 100 miljoen sprekers, die elfde grootste taal wêreldwyd. Dit word onder andere gepraat in Duitsland, Oostenryk, Switserland, Luxemburg, Suid-Tirool (Italië), Eupen-Malmédy (België), Liechtenstein, Noord-Sleeswyk (Denemarke) en Namibië, en is nog steeds 'n belangrike vreemde taal in Oos-Europese lande
- Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
- Die Gereformeerde Kerke is 'n Christelike kerk in Suid-Afrika wat in 1859 in Rustenburg gestig is. Lede van die kerk word soms na verwys as Doppers. As een van die oudste kerkverbande onder die Afrikaners, word dit beskou as een van die Drie Susterkerke
- Marianne de Jong
- Marianne de Jong was senior lektor in Literatuurteorie aan die Universiteit van Suid-Afrika