2018 Top Ten of Conflict for People

Cristiano Ronaldo
Cristiano Ronaldo dos Santos Aveiro (Portugees: [kɾiʃ'tjɐnu ʁuˈnaɫdu]; gebore op 5 Februarie 1985 in Funchal, Madeiraeilande, Portugal is 'n Portugese sokkerspeler wat vir Manchester United speel. Hy het vantevore vir Sporting Lissabon, Real Madrid en Juventus gespeel. Hy het ook 192 keer vir die Portugese nasionale sokkerspan uitgedraf, waartydens hy 118 doelpunte aangeteken het
Martin Luther King jr.
Martin Luther King jr., priester, briljante spreker, gebore leier en kleinseun van 'n slaaf, het sy Christelike beginsels met Mahatma Gandhi se metodes van geweldlose protes gekombineer om die Beweging vir Swart Burgerregte tydens die dekade van sy grootste prestasie, van 1957 tot 1968, te lei
Christophorus Columbus
Christophorus Columbus was 'n Italiaanse seevaarder, ontdekkingsreisiger en handelaar wat in 1492 oor die Atlantiese Oseaan gevaar het en die Amerikas bereik het. Met die hulp van Spanje het hy vier reise onderneem op soek na 'n nuwe seeroete na Indië
Mens
Die moderne mens is ’n primaat van die soogdiergenus Homo, die spesie Homo sapiens en die subspesie Homo sapiens sapiens. Homo sapiens is ’n Latynse frase wat beteken "verstandige mens" of "wyse mens
Jacob Zuma
Jacob Gedleyihlekisa Zuma (GCB) was die vierde President van Suid-Afrika, voormalige president van die regerende politieke party, die African National Congress sowel as 'n voormalige Adjunkpresident van Suid-Afrika
Adolf Hitler
Adolf Hitler was 'n politikus wat tussen 1934 en 1945 leier van die gewilde Nasionaal-Sosialistiese Duitse Werkersparty was
Pous Callixtus I
Callixtus I was die sestiende pous van die Rooms-Katolieke Kerk
Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Hier volg ’n alfabetiese lys van bekende of andersinds noemenswaardige Suid-Afrikaanse musikante
Nelson Mandela
Nelson Rolihlahla Mandela was die eerste staatshoof (1994–1999) van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika. Hy is in 1999 as staatshoof deur Thabo Mbeki opgevolg
Wladimir Poetin
Wladimir Wladimirowitsj Poetin is ’n Russiese politikus. Hy was van 2000 tot 2008 die tweede president van Rusland en daarna vier jaar lank eerste minister onder Dmitri Medwedef. Met die presidentsverkiesing van 4 Maart 2012 is hy weer verkies tot president vir 'n verlengde termyn van ses jaar. Hy is op 7 Mei as president beëdig