2018 Top Ten of Conflict for Nature
- Fisioterapie
- Fisioterapie is 'n geneeskundige beroep wat gemoeid is met die voorkoming en bestuur van bewegingsafwykings wat die gevolg is van siektes en beserings tydens 'n mens se leeftyd. Fisioterapie word gewoonlik deur óf deur 'n gekwalifiseerde fisioterapeut toegepas óf 'n fisioterapeutiese assistent onder leiding van 'n fisioterapeut
- Penis
- Die penis of fallus is die uitwendige manlike geslagsorgaan wat by soogdiere ook gebruik word vir urinering. Dit is verwant aan die vroulike klitoris, aangesien dit vanuit dieselfde embriologiese struktuur ontwikkel. Die penis kan 'n ereksie kry en dan gebruik word vir seksuele omgang of masturbasie
- Ster
- ’n Ster is ’n swaar, helder bol plasma wat deur swaartekrag byeengehou word. Die naaste ster aan die Aarde is die Son, wat die bron is van die grootste deel van die energie op die planeet. Talle ander sterre is snags van die Aarde af sigbaar as hulle nie deur atmosferiese verskynsels verberg word nie. Hulle lyk soos ’n magdom klein ligpunte weens hul geweldige afstand. Die meeste duidelik waarneembare sterre is histories gegroepeer in sterrebeelde en asterismes, en die helderste sterre het alledaagse
- Fluoor-18
- Fluoor-18 is 'n sintetiese radioaktiewe isotoop van fluoor
- Andromeda-sterrestelsel
- Die Andromeda-sterrestelsel is 'n spiraalsterrestelsel sowat 2,5 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Andromeda. Dit is die naaste spiraalsterrestelsel aan ons Melkweg, maar nie die naaste sterrestelsel nie. Dit kry sy naam van die gebied waarin dit voorkom, die Andromeda-sterrebeeld, wat genoem is na 'n prinses in die Griekse mitologie
- Padda
- 'n Padda is 'n koudbloedige, stertlose dier wat aan die klas amfibieë behoort. "Amfi-" beide "bios" lewe: wat op die land asook in die water leef
- Droogte
- 'n Droogte is 'n periode waartydens daar 'n tekort aan water is. Die hoofoorsaak van droogtes is 'n langdurige gebrek aan neerslag, veral in die vorm van reën, maar in gebiede waar grondwater belangrik is kan veranderinge in die ondergrondse watertafels ook na 'n waterskaarste lei. Droogtes wissel aansienlik in lengte; sommiges duur maande en jare, terwyl natter streke na slegs 'n paar weke sonder reën al 'n droogte kan ondervind. Droogtes kan aansienlike skade aan die ekonomie aanrig, die landbou lamlê
- Hoya
- Hoya is 'n plantgenus in die oleander-familie (Apocynaceae). Dit is voorheen beskou as 'n lid van die aasblomfamilie (Asclepiadaceae), voordat die hele Asclepiadaceae ingelyf is by die oleander-familie. Hoyas kom oorspronklik van Suidoos-Asië, Australië en Nieu-Guinee. The World Checklist of Selected Plant Families erken meer as 520 verskillende soorte
- Jodium
- Jodium is ’n chemiese element met die simbool I en ’n atoomgetal van 53. Jodium, wat natuurlik voorkom, bestaan uit ’n enkele isotoop met 74 neutrone. Jodium is die halogeen met die laagste reaktiwiteit en is ook die elektropositiefste halogeen naas astaat. Die element kom egter nie in sy ongebinde vorm in die natuur voor nie. Soos al die ander halogene (groep VII-elemente) vorm jodium diatomiese molekules in sy suiwer vorm (I2
- Simbiose
- Simbiose beteken letterlik "saamlewe" en verwys na enige direkte en intieme saamleefverhouding tussen twee organismes van verskillende spesies. Bioloë onderskei tussen drie soorte simbiosie, naamlik kommensalisme, mutualisme en parasitisme. Diere in 'n simbiotiese verhouding word simbionte genoem