2018 Top Ten of Conflict for History
- Sowjetunie
- Die Sowjetunie (Сове́тский Сою́з, Sowjetski Sojoez, [sɐˈvʲɛt͡skʲɪj sɐˈjus], luister (hulp·inligting)), amptelik die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) (Сою́з Сове́тских Социалисти́ческих Респу́блик (СССР), Sojoez Sowjetskich Sotsialistitsjeskich Respoeblik (SSSR), [sɐˈjus sɐˈvʲɛtskʲɪx sətsɨəlʲɪsˈtʲitɕɪskʲɪx rʲɪˈspublʲɪk], luister (hulp·inligting)), was 'n staat in Noord-Eurasië wat bestaan het vanaf
- 2018
- Die jaar 2018 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dis was die 18de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- Nasionale Party
- Die Nasionale Party was 'n dominante politieke party in Suid-Afrika en was aanvanklik opgerig onder die naam Nationale Partij en in die volksmond Natte genoem
- Tweede Wêreldoorlog
- Die Tweede Wêreldoorlog was 'n wêreldwye militêre konflik wat van 1939 tot 1945 geduur het, alhoewel verwante konflikte al vroeër begin het. Die oorlog was 'n samesmelting van twee konflikte: een wat in Asië begin het as die Tweede Chinees-Japannese Oorlog en die ander wat in Europa begin het met die Inval van Pole. Dit was die mees wydverspreide oorlog in die geskiedenis, en het direkte betrekking gehad op meer as 100 miljoen mense uit meer as 30 lande
- 1981
- Die jaar 1981 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 81ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- 1960
- Die jaar 1960 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 60ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
- 4 April
- 4 April is die 94ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender. Daar is nog 271 dae in hierdie jaar
- 1996
- Die jaar 1996 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 96ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
- 2002
- Die jaar 2002 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 2de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- 1902
- Die jaar 1902 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 2de jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad