2018 Top Ten of Conflict for Culture
- Liv and Maddie
- Liv and Maddie is 'n Amerikaanse televisiereeks wat deur John D. Beck en Ron Hart vervaardig is
- Seks
- Die term seks verwys na die praktiese uitoefening van seksualiteit. In die algemene taalgebruik sluit die term seksuele handelings tussen twee of meer persone in, veral seksuele omgang en ander vergelykbare seksuele praktyke – in bepaalde gevalle ook masturbasie. Dit is ook onder verskeie ander name bekend, soos geslagsgemeenskap of koïtus
- Marianne de Jong
- Marianne de Jong was senior lektor in Literatuurteorie aan die Universiteit van Suid-Afrika
- The Postal Service
- The Postal Service is die musiekprojek van Ben Gibbard en Jimmy Tamborello. The Postal Service het in 2003 die album Give Up uitgebring
- Nobelprys vir Vrede
- Die Nobelprys vir Vrede is een van vyf Nobelpryse wat nagelaat is deur die Sweedse nyweraar en uitvinder Alfred Nobel. Die pryse vir chemie, fisika, geneeskunde en letterkunde word jaarliks in Stockholm, Swede, toegeken, terwyl die Nobelprys vir Vrede in die Noorse hoofstad Oslo oorhandig word. Die Noorse Nobelkomitee word deur die Noorse parlement gekies, wat weer die pryswenner(s) kies
- A
- A, a is die eerste letter in die Latynse alfabet en ook die eerste klinker. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "aa". Die letter is afgelei van die Griekse letter alfa (α), wat ook die Latynse klankwaarde /a/ en /a:/ gehad het. Die letter is ook verwant aan die piktogram van 'n os se kop in die Proto-Semitiese âlep (os) en die Egiptiese hiëroglief
- Krieket
- Krieket is ’n boul-en-kolf-sport gespeel tussen twee spanne van elf spelers elk op ’n krieketveld in die middel van ’n 22-jaart-kolfblad (20 meter) met ’n paaltjie aan elke kant bestaande uit twee dwarsbalkies op drie paaltjies. Die wedstryd vorder wanneer ’n speler, die bouler genoem, van die span wat veldwerk doen die bal wettig van die een kant van die kolfblad na die ander kant na die paaltjies boul, met ’n boulbeurt wat klaar is sodra hulle ses wettige balle afgestuur het. Die kolfspan
- Frans
- Die Franse taal behoort tot die Romaanse groep binne die Indo-Europese taalfamilie. Van al die Romaanse tale het dit ten opsigte van sy struktuur en uitspraak die sterkste wegbeweeg van die oorspronklike Latyn
- Afrikaans
- Afrikaans is tipologies beskou 'n Indo-Europese, Wes-Germaanse, Nederfrankiese taal, wat aan die suidpunt van Afrika onder invloed van verskeie ander tale en taalgroepe ontstaan het. Afrikaans is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike taal van Suid-Afrika erken en is tans die derde jongste Germaanse taal wat amptelike status geniet, naas Faroëes wat in 1948 grondwetlik erken is en Luxemburgs wat hierdie status in 1984 verkry het
- Wikipedia
- Wikipedia is 'n veeltalige "kopielinkse" ensiklopedie ontwerp om deur enigiemand gelees, verbeter en uitgebrei te word. Dit berus op samewerkende verandering en onderhoud deur duisende gebruikers deur middel van wiki-sagteware, en word verskaf en ondersteun deur die nie-winsgewende Wikimedia-stigting. Waarnemers beskou die tweeledige bestuur, waarin 'n informele gemeenskap van aktiewe gebruikers die gesag oor 'n globale digitale projek met 'n stigting deel en sodoende formele met informele