2018 Top Ten of Conflict
- Cristiano Ronaldo
- Cristiano Ronaldo dos Santos Aveiro (Portugees: [kɾiʃ'tjɐnu ʁuˈnaɫdu]; gebore op 5 Februarie 1985 in Funchal, Madeiraeilande, Portugal is 'n Portugese sokkerspeler wat vir Manchester United speel. Hy het vantevore vir Sporting Lissabon, Real Madrid en Juventus gespeel. Hy het ook 192 keer vir die Portugese nasionale sokkerspan uitgedraf, waartydens hy 118 doelpunte aangeteken het
- WhatsApp
- WhatsApp is 'n kitsboodskapdiens vir slimfone en uitgesoekte funksieselfone wat van die internet gebruik maak vir kommunikasie. Benewens kort teksboodskappe (SMS'e), kan gebruikers beelde, videogrepe en klankboodskappe aan mekaar stuur, sowel as hul plek aandui met behulp van die geïntegreerde karteringsfunksies
- Fisioterapie
- Fisioterapie is 'n geneeskundige beroep wat gemoeid is met die voorkoming en bestuur van bewegingsafwykings wat die gevolg is van siektes en beserings tydens 'n mens se leeftyd. Fisioterapie word gewoonlik deur óf deur 'n gekwalifiseerde fisioterapeut toegepas óf 'n fisioterapeutiese assistent onder leiding van 'n fisioterapeut
- Abchasië
- Abchasië, amptelik die Republiek Abchasië, is volgens internasionale reg 'n deel van Georgië, maar vorm de facto 'n onafhanklike republiek, sonder algemene internasionale erkenning
- Brasilië
- Brasilië, amptelik die Federale Republiek Brasilië, is die grootste land en ook dié land met die grootste bevolking in Latyns- en Suid-Amerika. Dit is verder ook die vyfde grootste land in die wêreld ten opsigte van bevolking en grondgebied. Dié land strek oor die uitgestrekte gebied vanaf Sentraal-Suid-Amerika en die Atlantiese Oseaan. Dié land strek die verste oos van al die lande in die Amerikas en grens aan Uruguay, Argentinië, Paraguay, Bolivië, Peru, Colombia, Venezuela, Guyana, Suriname en
- Liv and Maddie
- Liv and Maddie is 'n Amerikaanse televisiereeks wat deur John D. Beck en Ron Hart vervaardig is
- Facebook
- Facebook is die wêreld se grootste en aktiefste sosiale netwerkwebwerf. Teen Oktober 2012 het dit meer as een miljard gebruikers gehad, en meer as die helfte van hulle gebruik die mobiele weergawe van die webblad. Facebook is in meer as twintig tale beskikbaar, waaronder Afrikaans. Die gebruik van Facebook is gratis. Nadat 'n gebruiker geregistreer is mag hy 'n persoonlike profiel skep, ander mense bevriend en boodskappe uitwissel. Daar is ook 'n reeks toepassings, soos byvoorbeeld speletjies of
- Martin Luther King jr.
- Martin Luther King jr., priester, briljante spreker, gebore leier en kleinseun van 'n slaaf, het sy Christelike beginsels met Mahatma Gandhi se metodes van geweldlose protes gekombineer om die Beweging vir Swart Burgerregte tydens die dekade van sy grootste prestasie, van 1957 tot 1968, te lei
- Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
- 'n Lys van alle predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika wat in die kerk gedien het van die stigting daarvan in 1859 tot die hede. Die gemeentename en jaartalle ná elke predikant se naam dui op die gemeente(s) wat hy bedien het en die tydperk wat hy in elke gemeente gestaan het. Onder afgestorwe predikante dui die simbool † voor die laaste datum by elke predikant telkens sy sterfdatum aan
- Antoniem
- 'n Antoniem, van die Grieks anti ("teenoorgestelde") en onoma ("naam"), is 'n woordpaar wat teenoorgestelde betekenisse het, soos "dag" en "nag", "warm" en "koud" en "op" en "af