2017 Top Ten of Polemic for Technology

Internet
Die Internet is ’n wêreldwye stelsel van rekenaarnetwerke wat met mekaar verbind is en data uitruil met behulp van die gestandaardiseerde TCP/IP-protokolsuite. Dis ’n netwerk van miljoene privaat en openbare rekenaars van akademiese, regerings- en sakenetwerke wat verbind word deur optiese vesel- en koperkabels of verskillende soorte kabellose verbindings
IPSec
IPSec is 'n gestandardiseerde raamwerk vir die beveiliging van Internetprotokol (IP) kommunikasie deur middel van enkripsie en bevestiging van elke IP-pakket in 'n datastroom
Versleuteling
Versleuteling of enkripsie soos gebruik in kriptografie is 'n al hoe meer belangrike prosedure om data te beskerm. Versleutelde data kan nie deur ander partye gelees word nie
Hangbrug
'n Hangbrug is 'n tipe brug wat nie soos die konvensionele brug gebou word nie, maar eerder hang. Voorbeelde hiervan is die Brooklyn-brug en die Golden Gate-brug
Papier
Papier is 'n dun materiaal wat hoofsaaklik gebruik word om op te skryf, om drukwerk op te doen of vir verpakking. Dit word vervaardig deur die saamstelling van vesels, tipies plantvesels wat uit sellulose bestaan wat deur waterstofbinding aanmekaar gehou word. Die vesels vir die maak van papier is gewoonlik van natuurlike oorsprong maar daar bestaan ook 'n verskeidenheid sintetiese vesels wat gebruik kan word, soos byvoorbeeld polipropileen en poliëtileen kan ook by die pulpmengsel ingesluit word om die
Elektriese ingenieurswese
Elektriese ingenieurs is hoofsaaklik aktief in die opwekking, bestuur, verspreiding, kondisionering en toepassing van elektriese energie. Hulle herstel of ontwerp nuwe en verbeterde metodes om elektriese toestelle te gebruik
Internetprotokol
Die Internetprotokol (IP) is 'n datageoriēerde protokol wat gebruik word vir datakommunikasie oor 'n pakketgeskakelde internetwerk
Rekenaarwetenskap
Rekenaarwetenskap is die studie van berekening en inligtingverwerking, asook die implementering daarvan in inligtingstegnologie, in beide hardeware (apparatuur) en sagteware (programmatuur). In die praktyk omvat dit 'n wye aantal velde – van die abstrakte studie van algoritmes, en formele grammatikas tot meer konkrete onderwerpe soos programmeertale, bedryfstelsels, rekenaarnetwerke, databasisse en beheerstelsels. As 'n wetenskaplike dissipline, sluit dit aan by wiskunde, fisika en elektronika, maar
DVD-Forum
Die DVD-Forum is 'n koördinerende liggaam met sowat 230 lede uit die elektroniese en vermaaklikheidsbedryf wat DVD-formate ontwikkel en bepaal en sy hoofkwartier in Tokio, Japan het. Vervaardigers van harde- en sagteware lê byvoorbeeld vas watter formate die amptelike DVD-kenteken mag dra. Van die goedgekeurde formate is DVD-Video, DVD-R, DVD-RW, DVD-RAM, DVD-Oudio en HD-DVD
Bronadres
’n Bronadres is ’n etiket wat na ’n inligtingsbron, soos byvoorbeeld ’n webbladsy of ’n ander lêer, verwys