2017 Top Ten of Polemic for Nature
- Patats
- Die patat is 'n dikotiele plant wat behoort tot die familie Convolvulaceae. Dit is 'n groot bron van stysel met 'n soet smaak, die knolagtige wortels is 'n wortelgroente. Die jong blare en lote word soms geëet as groenigheid. Van die sowat 50 genera en meer as 1 000 spesies van Convolvulaceae, is I. batatas die enigste gewas van groot belang - 'n paar ander word plaaslik gebruik, maar heelparty is eintlik giftig. Patats is net verlangs verwant aan die aartappel en behoort nie aan die nastergalfamilie
- Kleinstreepswael
- Die Kleinstreepswael is 'n gedeeltelike trekvoël, 'n algemene groot swael wat maklik verwar word met die grootstreepswael, aangesien die twee baie na mekaar lyk
- Dolfyn
- 'n Dolfyn is 'n waterlewende soogdier, verwant aan die walvis en tornyn. Die naam ontspring van die ou-Griekse delphis wat beteken met 'n baarmoeder, met ander woorde 'n vis met 'n baarmoeder. 'n Groep dolfyne word 'n skool genoem
- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name
- Hier volg 'n lys van Suider-Afrikaanse soogdiere, alfabeties gerangskik volgens hulle wetenskaplike name
- Mensdom
- Die mensdom is 'n versamelnaam vir alle mense. Die mensdom is in staat om oor homself na te dink en ook om homself in andere se posisie in te dink. Voorts is die mensdom in staat tot die ontwikkeling van tegnologie, asook die daarstelling van wetenskaplike teorieë. Meer as enige ander biologiese spesie is die mensdom in staat om sy omgewing te verander, meestal tot sy eie voordeel. So kontroleer die mensdom byvoorbeeld lopende water deur middel van die konstruksie van damme, sekuriteit deur die bou van
- Eendbekdier
- Die eendbekdier kom in Australie en Tasmanië voor en sy wetenskaplike naam is Ornithorhyncus anatinus. Dit is een van die min soogdiere wat 'n eier lê. Vroeë Britse Setlaars het woorde gebruik soos "watermol", "eendbek" en "eendmol
- Elektriese drywing
- Die elektriese drywing (P) van 'n elektriese apparaat is 'n grootheid vir die hoeveelheid energie wat die apparaat binne 'n bepaalde tydseenheid gebruik. Die mees gebruikte eenheid vir elektriese drywing is die watt (W
- Mynbou
- Mynbou behels die ontginning, deur mynwerkers, van ekonomies-kosbare minerale en ander geologiese materiaal van 'n soom, rif of aar in die aardkors, bevattende die mineraalpakket van ekonomies-ontginbare erts
- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere
- Natuurbewaring
- Natuurbewaring behels veral die pogings om niks wat in die natuur bestaan, verlore te laat gaan nie - veral nie vanweë die aktiwiteite van die mens nie. Só 'n poging omvat alle natuurlike hulpbronne in die litosfeer, hidrosfeer en atmosfeer en alle lewende organismes wat daartoe meehelp om die balans te bewaar. Verstandige, korrekte en oordeelkundige bewarings- en benuttingsmetodes is dus van die allergrootste belang in natuurbewaring