2017 Top Ten of Conflict for Nature
- Kat
- Die kat of huiskat is een van die oudste troeteldiere van die mens. Dit is ’n klein, gewoonlik harige, vleisetende soogdier wat tot die biologiese familie Felidae (katagtiges) behoort. Die ou wetenskaplike naam was Felis domesticus, maar is later vervang deur Felis catus of soms Felis silvestris catus
- Hond
- Honde is vierpotige soogdiere, naverwant aan wolwe. Verskeie rasse is geteel vir 'n verskeidenheid eienskappe; aanvanklik veral vir jagdoeleindes
- Dagga
- Dagga is 'n geharde struikagtige plant wat byna oral kan groei. Dit kom voor in streke met 'n warm, vogtige klimaat, soos die Transkei en KwaZulu-Natal. Dagga sluit 3 spesies in: Cannabis sativa, Cannabis indica en Cannabis ruderalis. Hierdie 3 daggaspesies is inheems aan Sentraal-Asië en Suid-Asië. Dagga is vir dekades gebruik vir vesel, saad, saadolie, rekreasie en ook vir medisinale doeleindes
- Penis
- Die penis of fallus is die uitwendige manlike geslagsorgaan wat by soogdiere ook gebruik word vir urinering. Dit is verwant aan die vroulike klitoris, aangesien dit vanuit dieselfde embriologiese struktuur ontwikkel. Die penis kan 'n ereksie kry en dan gebruik word vir seksuele omgang of masturbasie
- Vagina
- Die vagina of skede is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die baarmoeder met die buitekant van die liggaam verbind. Die uitwendige deel word vulva genoem
- Radioaktiwiteit
- Radioaktiwiteit kom oral voor en het nog altyd bestaan. Radioaktiewe minerale wat natuurlik voorkom, is aanwesig in die aardkors, binne die vloere en mure van mense se huise, skole of kantore, en in die voedsel wat deur alle lewende wesens ingeneem word. Selfs die atmosfeer bevat radioaktiewe gasse. Die menslike liggaam bevat ook natuurlike radioaktiewe elemente in die spiere, bene en ander weefsels. Die mens is nog altyd aan natuurlike straling – vanuit die aarde, sowel as van buite – blootgestel. Oor
- Multiversum
- Die term multiversum verwys na die idee dat daar benewens ons heelal nog ander heelalle bestaan. Dié verskillende heelalle word soms parallelle heelalle genoem
- Voël
- Voëls is tweevoetige, warmbloedige, eierlêende, gewerwelde diere, wat hoofsaaklik gekenmerk word deur vere en voorste ledemate wat vlerke genoem word, asook bene wat hol van binne is. Voëls het geëvolueer van theropoda-dinosourusse tydens die Juratydperk en die eerste bekende voël is die Laat-Jurassiese Archaeopteryx. Voëls wissel in grootte van klein swaeltjies tot groot loopvoëls soos volstruise en emoes. Daar is tussen 9 000 en 10 000 bekende voëlspesies in die wêreld en die klas Aves is dus
- Spinnekop
- Die spinnekop is die bekendste orde (Araneae) uit die klas wat bekend staan as die spinnekopagtiges (Arachnida). Spinnekoppe is ongewerwelde roofdiere met twee lyfsegmente, agt pote, en geen vlerke. Hulle het geen koudele in die mond nie
- Tier
- Die tier is 'n vleisetende soogdier wat tot die familie van katagtiges (Felidae) behoort, een van die vier 'groot katte' wat tot die genus Panthera behoort. Tiere is jagtende roofdiere. Hulle kom in Asië, veral in Indië, China en Siberië voor