2017 Top Ten of Conflict for Culture
- Wikipedia
- Wikipedia is 'n veeltalige "kopielinkse" ensiklopedie ontwerp om deur enigiemand gelees, verbeter en uitgebrei te word. Dit berus op samewerkende verandering en onderhoud deur duisende gebruikers deur middel van wiki-sagteware, en word verskaf en ondersteun deur die nie-winsgewende Wikimedia-stigting. Waarnemers beskou die tweeledige bestuur, waarin 'n informele gemeenskap van aktiewe gebruikers die gesag oor 'n globale digitale projek met 'n stigting deel en sodoende formele met informele
- Vir die voëls
- Vir die voëls is ’n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 2016 vrygestel is. Die fliek is gebaseer op 'n kortverhaal deur Irma Humpel, getiteld "Slim vang sy baas". Die storie gaan oor die ware liefdesverhaal van Irma en Sampie de Klerk van Newcastle. Irma het dit ingeskryf vir ’n leserswedstryd op soek na ’n draaiboek om Huisgenoot se 100ste bestaansjaar te vier. Huisgenoot het die film in samewerking met kykNET Films en The Film Factory vervaardig
- FC Porto
- FC Porto is 'n Portugese sportklub in die stad Porto, wat bekend is in die wêreld vir sy sokkerspan. By die klub beoefen hulle ook o.a. basketbal, boks, handbal, fietsry en swem. Die sokkerspan speel sy tuiswedstryde in die Estádio do Dragão, wat 'n kapasiteit van 52 000 sitplekke het. FC Porto is na hulle mededinger Benfica die gewildste span in die Portugese Primeira Liga en het al baie pryse gewen. Die Drake het ook mededinging met die ander span uit Porto: Boavista FC
- Musiek
- Musiek is 'n vorm van kuns wat georganiseerde klanke en stiltes bevat. Dit word uitgedruk in terme van toonhoogte, ritme en die kwaliteit van klank. Musiek kan gebruik word vir die kunssinnige of die estetiese, kommunikasie, vermaak of seremoniese doeleindes. Die definisie van wat musiek behels verskil afhangende van die kultuur en sosiale sinsverband. Verskillende interpretasies van die term word ook as sub-genres van die kuns aanvaar
- Bollywood
- Bollywood is die bynaam van die Hindi filmbedryf in Mumbai, Indië
- Hollywood
- Hollywood is 'n distrik in Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State van Amerika. Die naam word ook gebruik om na die Amerikaanse rolprentindustrie te verwys - alhoewel die meeste groot rolprentateljees lankal na ander stadsdele soos Burbank en Culver City verskuif is
- B
- Die letter B, b is die tweede letter in die Latynse alfabet. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "bee". B is nie in die Etruskiese alfabet gebruik nie. Dit lyk of die Etruske egter wel die letter geken het, moontlik van Grieks af. Die Semitiese letter bet is ook uitgespreek as /b/ en het "huis" beteken
- Curriebeker
- Die Curriebekertoernooi is Suid-Afrika se oudste en belangrikste plaaslike rugbykompetisie wat agt provinsies of streke binne ’n provinsie verteenwoordig. Hoewel dit die belangrikste plaaslike kompetisie is, ding Suid-Afrikaanse spanne ook jaarliks in die Verenigde Rugbykampioenskap mee
- Meem
- Die term meem, geskep in 1976 deur die dierkundige en ewolusionêre wetenskaplike Richard Dawkins, verwysend na 'n eenheid van kulturele informasie wat oordraagbaar is van een persoon na 'n ander. 'n Meem word ook van geslag tot geslag oorgedra. Dawkins voer aan dat "deuntjies, populêre sêgoed, gelowe, klere modes, maniere van potte maak of die bou van boë" almal voorbeelde van meme kan wees. 'n Meem plant homself voort as 'n eenheid van kulturele ewolusie en diffusie – soortgelyk in baie opsigte aan
- Juventus Football Club
- Juventus Football Club is 'n Italiaanse sokkerklub uit Turyn in die deelstaat Piemonte. Hulle speel in die Serie A