2016 Top Ten of Polemic for History
- Pontius Pilatus
- Pontius Pilatus was die stadhouer van die klein Romeinse provinsie van Judea vanaf 26 tot 36(?) n. C., alhoewel Tacitus geglo het dat hy die prokurator van daardie provinsie was. Volgens die Christelike Evangelies het hy die verhoor van Jesus gelei, en het die opdrag vir sy kruisiging gegee. Sy biografiese besonderhede voor en na sy pos op Judea is onbekend, maar is deur legende verskaf
- Tagtigjarige Oorlog
- Die Tagtigjarige Oorlog is die naam vir 'n opstand en 'n burgeroorlog in die Nederlande (1568-1648), met 'n Twaalfjarige Weerstand in die jare 1609-1621) teen Spanje. In die Heilige Romeinse Ryk het die Dertigjarige Oorlog, vanaf 1618 tot 1648, gelyktydig plaasgevind. Met die Vrede van Münster in 1648 is die Nederlande onafhanklikheid van Spanje en die Heilige Romeinse Ryk ook deur die koning van Spanje en die keiser van die HRR erken
- 7 Augustus
- 7 Augustus is die 219de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 146 dae in die res van die jaar
- 21 November
- 21 November is die 325ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 40 dae in die res van die jaar
- 7 Oktober
- 7 Oktober is die 280ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 85 dae in die res van die jaar
- Magna Carta
- Die Magna Carta is in 1215 deur koning Jan sonder Land opgestel op aandrang van sy baronne. Oorspronklik onderteken as 'n soort vredesooreenkoms tussen die monarg en 'n groep oproerige baronne, word die dokument, wat in Latyn op perkament geskryf is, as 'n baanbrekende historiese prestasie beskou wat die grondslag vir Westerse demokratiese regeringstelsels, verklarings van burger- en menseregte en moderne regstelsels vorm
- Franse Rewolusie
- Die term Franse Rewolusie verwys na die tydperk tussen 14 Julie 1789 en 9 November 1799 in Frankryk toe Republikeinse magte die absolute monargie afgeskaf het. Die oorgang in 'n republikeinse staatsvorm, die Eerste Franse Republiek, het gepaard gegaan met die skeiding van staat en kerk, die afkondiging van talle regte soos die reg op persoonlike vryheid, pers- en meningsvryheid en die gelykheid van alle burgers voor die wet
- 1294
- Die jaar 1294 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 94ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- 27 Desember
- 27 Desember is die 361ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 4 dae in die res van die jaar
- 1300
- Die jaar 1300 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad