2016 Top Ten of Polemic for Culture
- M
- Die letter M, m is die 13de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word M uitgespreek met die woord "Mike
- ABBA
- ABBA (1972–1983) was 'n Sweedse popmusiekgroep. Hulle bly tot vandag toe die suksesvolste Sweedse musiekgroep en was een van die gewildste sanggroepe in die wêreld. Die groep het die topposisies op musieklyste wêreldwyd gedurende die middel-tot-laat 1970's en vroeë 1980's gedomineer, en het treffer-enkelsnitte en -albums verkoop. ABBA se verkope word wêreldwyd op 100 tot 500 miljoen kopieë geraam, wat hulle die tweede suksesvolste musiekgroep van alle tye, na die Beatles, sou maak. Hulle was die
- Vrede
- Vrede is 'n toestand van stilte of harmonie, of 'n toestand sonder gevegte of oorloë. In hierdie begrip is vrede, onder ander toestande, 'n doelwit vir baie mense en organisasies. 'n Voorbeeld van 'n organisasie wat se doelwit vrede behels en wat betrokke is om die wêreld 'n vreedsame plek te hou, is die Verenigde Nasies. Vrede kan uit vrye wil bereik word, maar dit kan ook op mense afgedwing word
- Lys van musiekinstrumente
- Hier volg 'n lys van musiekinstrumente
- C
- C, c is die derde letter van die Latynse alfabet. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "see
- A
- A, a is die eerste letter in die Latynse alfabet en ook die eerste klinker. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "aa". Die letter is afgelei van die Griekse letter alfa (α), wat ook die Latynse klankwaarde /a/ en /a:/ gehad het. Die letter is ook verwant aan die piktogram van 'n os se kop in die Proto-Semitiese âlep (os) en die Egiptiese hiëroglief
- Beeld
- Beeld is 'n Afrikaanse koerant wat sedert 16 September 1974 in Johannesburg en Pretoria uitgegee word
- Seks
- Die term seks verwys na die praktiese uitoefening van seksualiteit. In die algemene taalgebruik sluit die term seksuele handelings tussen twee of meer persone in, veral seksuele omgang en ander vergelykbare seksuele praktyke – in bepaalde gevalle ook masturbasie. Dit is ook onder verskeie ander name bekend, soos geslagsgemeenskap of koïtus
- J
- Die letter J, j is die 10de letter van die Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word J uitgespreek met die woord "Juliet
- Dibeke
- Dibeke of skununu is 'n balspeletjie inheems aan Suid-Afrika met spanne van twaalf spelers elk wat beurte neem as aanvallers en verdedigers wat lopies probeer behaal. Die sport is 'n sokkeragtige weergawe van stingers of dodge ball wat met 'n plastiek bal gespeel word. Die bal word sover as moontlik van die verdedigende span af geskop en dan word daar oor die veld gehardloop terwyl gepoog word om nie deur die bal getref te word nie