2016 Top Ten of Conflict for Technology

MediaWiki
MediaWiki is 'n sagtewareprogram waarmee 'n wiki-tipe webwerf mee opgestel kan word. Wikipedia en sy Wikimedia susterprojek loop ook op die vrye sagteware
Facebook
Facebook is die wêreld se grootste en aktiefste sosiale netwerkwebwerf. Teen Oktober 2012 het dit meer as een miljard gebruikers gehad, en meer as die helfte van hulle gebruik die mobiele weergawe van die webblad. Facebook is in meer as twintig tale beskikbaar, waaronder Afrikaans. Die gebruik van Facebook is gratis. Nadat 'n gebruiker geregistreer is mag hy 'n persoonlike profiel skep, ander mense bevriend en boodskappe uitwissel. Daar is ook 'n reeks toepassings, soos byvoorbeeld speletjies of
Rekenaarnetwerk
'n Rekenaarnetwerk bestaan uit baie rekenaars en randtoestelle wat aanmekaar verbind word deur 'n telekommunikasiestelsel ten einde kommunikasie en die deel van hulpbronne te bewerkstellig
Motorvoertuig
'n Motorvoertuig is 'n voertuig wat deur sy eie enjin aangedryf word en gebruik word om mense, diere en goedere te vervoer. Soms word die woorde 'motor', 'motorkar' en 'kar' gebruik as kort vir motorvoertuig. Verskillende tipes motorvoertuie sluit in motorkarre (sedans), busse, vragmotors, motorfietse en bakkies
Hindenburg
Die Hindenburg was 'n Duitse lugskip wat op 6 Mei 1937 in vlamme uitgebars het by Lakehurst in New Jersey. Dié ramp het 'n einde aan die lugskipera gebring
Padtekens in Suid-Afrika
Padtekens in Suid-Afrika is geskoei op die SAOG-padverkeerstekenhandleiding, ’n dokument wat ten doel het om padtekens in lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap eenvormig te maak. Die meeste van die tekens was in die voorafgaande Suid-Afrikaanse PVTH
Sagteware
Sagteware is 'n generiese begrip vir 'n georganiseerde groep(e) kode wat instruksies verteenwoordig wat uitgevoer word deur 'n rekenaar. Sagteware word gewoonlik eers geskryf as bronkode, en dan verwerk na binêre formaat wat spesifiek is aan die verwerker of omgewing waarin die kode uitgevoer word
Tegnologie
Tegnologie is die som van tegnieke, vaardighede, - metodes, en - prosesse wat gebruik word in die produksie van goedere of dienste of in die vervulling van die doelwitte, soos wetenskaplike ondersoek. Tegnologie kan die kennis wees van tegnieke en prosesse, of dit kan deel wees van masjiene. Stelsels is die toepassing van tegnologie deur die neem van 'n inset, en om dit te verander en te vervaardig, en dan sodoende uitkoms te verkry, dit staan as tegnologiese stelsels bekend
Dompelpomp
'n Dompelpomp is 'n pomp met 'n kort gekoppelde hermeties verseëlde motor. Die hele montering word onder die vloeistof gedompel. Die voordeel van die tipe pomp is dat daar, vir 'n groot installasie, 'n betekenisvolle vermindering is in die hoeveelheid beton wat benodig word om die reservoir te bou aangesien 'n aparte droë put nie benodig word nie
RMS Titanic
Die RMS Titanic was 'n passasierskip wat deur die Britse skeepsmaatskappy White Star Line besit is en op die Harland and Wolff-skeepswerf in Belfast (Ierland) gebou is. Dit was die grootste passasierstoomskip ter wêreld ten tyde van sy tewaterlating. Die bouers van die skip het gehoop dat dit die transatlantiese skeepsvaartbedryf sou domineer. Edward Smith was die kaptein van die skip tydens die ramp