2016 Top Ten of Conflict for Religion

Christendom
Die Christendom is 'n religie wat bely dat Jesus Christus die Seun van God is en verlossing verkondig aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan. Christene glo in een God as Drie-eenheid: God die Vader, God die Seun en die Heilige Gees. Dit is ook die grootste godsdiens in die wêreld. Die Bybel is Christene se heilige boek, hulle aanbid in kerke en die kruis is hul simbool. Die Bybel bestaan uit 39 Ou Testament en 27 Nuwe Testament boeke. 'n Belangrike onderdeel van die
Tien Gebooie
Die Tien Gebooie of Tien Woorde, ook Dekaloog, is 'n lys godsdienstige en morele verpligtinge, wat volgens die Bybel deur God aan Moses gegee is op die berg Sinai of Horeb. Die Joodse fees Sjavuot herdenk die ontvangs van die Tien Woorde deur Moses op die berg Sinai
Vishnu
Vishnu of Wisjnoe is die oppergod in die Vaishnavisme-tradisie van Hindoeïsme. Smarta-volgelinge vereer Vishnu as een van die vyf primêre vorme van god, en sy opperstatus word in die Hindoes se heilige geskrifte soos die Yajurveda, Rigveda en Bhagavad Gita verklaar
Strong se Konkordansie
Strong se Uitgebreide Konkordansie van die Bybel, algemeen bekend as Strong se Konkordansie, is ʼn konkordansie van die Koning Jakobus Bybel (KJV) wat saamgestel is onder leiding van Dr. James Strong (1822–1894) en is vir die eerste keer gepubliseer in 1890. Dr. Strong was ʼn Professor in eksegetiese teologie te Drew Teologiese Kweekskool ten tye van die vertaling. Dit is ʼn uitgebreide kruisverwysing van elke woord in die KJV na die woord in die oorspronklike teks
Godsdiens
Godsdiens bestaan uit verskeie stelsels gelowe en praktyke wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word
Ecclesia Gnostica
Die Ecclesia Gnostica is 'n Christelik-Gnostiese kerk wat in 1959 in die Verenigde State onder die naam Pre-Nicene Gnostic Catholic Church gestig is
Jesus van Nasaret
Jesus van Nasaret, ook algemeen bekend as Jesus, is die sentrale figuur in die Christendom en is ook 'n belangrike figuur in verskeie ander gelowe. Daar word ook na hom verwys as Jesus Christus, waar "Christus" afkomstig is vanaf die Griekse Χριστός (Christós) wat "Gesalfde een" beteken en verwant is aan die Hebreeus-afgeleide "Messias". Die naam "Jesus" is afkomstig van die vernederlandse vorm van die Griekse Ίησους (Iesoûs), wat self 'n Hellenisering van die Hebreeus-Aramese ישוע is
Sjintoïsme
Sjintoïsme is die inheemse geloof van Japan en was vroeër die land se staatsgodsdiens. Dit is 'n soort politeïsme (veelgodery), en behels die aanbidding van Boeddha of kami -geeste. Sommige kami is plaaslik en kan beskou word as die geestelike wese of gees van genie van 'n besondere plek, maar ander verteenwoordig belangrike natuurlike voorwerpe en prosesse: byvoorbeeld, Amaterasu, die Songodin, of die berg Foedji. Sjinto is 'n animistiese geloofstelsel. Die woord Sjinto, van die oorspronklike Chinese
Judaïsme
Judaïsme of Jodedom is die godsdiens van die Jode met omtrent 15 miljoen volgelinge wêreldwyd in 2006. Dis een van die eerste monoteïstiese godsdienste wat opgeteken is, en een van die oudste tradisies wat nog gevolg word. Judaïsme verskaf ook die waardes en historiese agtergrond tot ander godsdienste, soos Christendom en Islam. Daarbenewens kan die term Judaïsme ook na die Jode se tradisies en leefwyse, hul filosofie en gewoonlik ook hul kulture verwys asook na die Jode as 'n groep. Jerusalem, Hebron
Ou Apostoliese Kerk
Die Ou Apostoliese Kerk is 'n Christelike gemeenskap wat ontstaan het uit die Albury-beweging, wat in 1832 gelei het tot die ontstaan van die Katoliek Apostoliese Kerk, en later die Nuwe Apostoliese Kerk. Die Ou Apostoliese Kerk is deel van 'n groep kerke wat as Irvingisme bekendstaan en glad nie deel van die Protestante kerke nie