2016 Top Ten of Conflict for History
- 7 Augustus
- 7 Augustus is die 219de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 146 dae in die res van die jaar
- Tagtigjarige Oorlog
- Die Tagtigjarige Oorlog is die naam vir 'n opstand en 'n burgeroorlog in die Nederlande (1568-1648), met 'n Twaalfjarige Weerstand in die jare 1609-1621) teen Spanje. In die Heilige Romeinse Ryk het die Dertigjarige Oorlog, vanaf 1618 tot 1648, gelyktydig plaasgevind. Met die Vrede van Münster in 1648 is die Nederlande onafhanklikheid van Spanje en die Heilige Romeinse Ryk ook deur die koning van Spanje en die keiser van die HRR erken
- Apartheid
- Apartheid, soms geëufemiseer tot afsonderlike ontwikkeling, verwys na 'n politieke bestel, ideologie en beleid wat op rasseklassifikasie gegrond is en tussen 1948 en 1994 as amptelike beleid in Suid-Afrika gegeld het. Die woord apartheid dui oorspronklik op 'n toestand van apart of afgesonder wees. Met die implementering van die Nuwe Benadering van P.W. Botha in 1984 na afloop van die referendum in 1983, is 'n beleid van magsdeling daargestel waarmee tentatiewe stappe gedoen is om ander groepe by die
- Pontius Pilatus
- Pontius Pilatus was die stadhouer van die klein Romeinse provinsie van Judea vanaf 26 tot 36(?) n. C., alhoewel Tacitus geglo het dat hy die prokurator van daardie provinsie was. Volgens die Christelike Evangelies het hy die verhoor van Jesus gelei, en het die opdrag vir sy kruisiging gegee. Sy biografiese besonderhede voor en na sy pos op Judea is onbekend, maar is deur legende verskaf
- Lys van historiese herdenkings
- Hier volg skakels na artikels oor alle dae van die jaar
- 1968
- Die jaar 1968 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
- Magna Carta
- Die Magna Carta is in 1215 deur koning Jan sonder Land opgestel op aandrang van sy baronne. Oorspronklik onderteken as 'n soort vredesooreenkoms tussen die monarg en 'n groep oproerige baronne, word die dokument, wat in Latyn op perkament geskryf is, as 'n baanbrekende historiese prestasie beskou wat die grondslag vir Westerse demokratiese regeringstelsels, verklarings van burger- en menseregte en moderne regstelsels vorm
- 1992
- Die jaar 1992 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 92ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
- 1923
- Die jaar 1923 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 23ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad
- 1973
- Die jaar 1973 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 73ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad