2015 Top Ten of Polemic for Society

Kind
'n Kind is 'n jong persoon wat nog nie volwassenheid bereik het nie, of 'n persoon wat nog nie puberteit bereik het nie. 'n Babatjie wat nog nie gebore is nie word soms al 'n kind genoem. Iemand kan ook sy/haar ouers se kind genoem word, ongeag van hoe oud die persoon is
Tswanas
Die Tswana is dié groep onder die Sotho's wat die heel westelike gedeelte van Suid-Afrika en die hele Botswana bewoon. Die Tswana behels verskeie groeperings, waarvan die belangrikste die Hurutshe, Kgatla, Kwena, Rolong, Thlaping en Tlokwa is
Privaatskool Moria
Privaatskool Moria in Outjo is die oudste Afrikaanse privaat skool in Namibië
Sinoniem
Sinonieme is woorde wat min of meer dieselfde betekenis het, byvoorbeeld:Die afrigter/breier van 'n span; en Om 'n afkeer van/hekel aan iets te hê
Semiotiek
Semiotiek is die studie van tekens en simbole
Homoniem
Homonieme is woorde wat dieselfde spelling het en ook dieselfde klink, maar waarvan die betekenisse verskil. Die verskil in betekenis kan net afgelei word as daar na die konteks waarin dit gebruik word, gekyk word
Rewolwer
'n Rewolwer is 'n vuurwapen, gewoonlik 'n handwapen, wat verskeie kere afgevuur kan word voordat dit herlaai moet word. Die eienskap word moontlik gemaak deur verskillende kamers in 'n silindriese drom (trommel) wat elk 'n patroon kan bevat. Na elke skoot roteer die drom, sodat die volgende patroon in-lyn met die loop van die rewolwer is. 'n Rewolwer is dus na elke skoot onmiddellik gereed om weer te vuur, mits daar 'n patroon in die volgende kamer van die drom is
Kennisbestuur
Kennisbestuur kan verwys na:'n ondernemingsproses, of 'n dissipline
Wet op basiese diensvoorwaardes
Die Wet op basiese diensvoorwaardes 75 van 1997 was op 26 November 1997 goedgekeur en het op 1 Desember 1998 inwerking getree
Sensus
'n Sensus is die proses van inligting insamel aangaande elke lid van 'n bevolking. Dit staan teenoor monsterneming (steekproefneming), waarin inligting oor slegs 'n deel van 'n bevolking ingesamel word. Om hierdie rede is dit 'n metode wat gebruik word om statistiese data te versamel, en is baie belangrik in demokrasie (stemming