2015 Top Ten of Polemic for Religion
- Prometeus
- Prometeus of Prometheus was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy tweelingbroer het die kontrasterende naam Epimeteus gehad. Die twee was "verteenwoordigers van die mensdom
- Miga
- Miga is die 33ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Hierdie boek is die sesde van die sogenaamde twaalf Klein Profete. Net soos sy tydgenoot Jesaja het Miga in Juda verkondig dat die Here sal oordeel en red. Hoogtepunte is die gedeelte oor die algehele vrede onder die heerskappy van God en vers 6:8 waarin God se eise vir sy volk opgesom word
- Romuva (godsdiens)
- Romuva is 'n religieuse beweging wat die ou voor-Christelike Litause godsdiens laat herleef. Hierdie Baltiese geloof berus op ou godsdienstige tradisies en stem in baie opsigte met die godsdiens van die Pruisiese en ander Baltiese volke ooreen. Tot en met 1387 was dit die nasionale en staatsgodsdiens van die Grootvorstedom Litaue
- Hooglied van Salomo
- Hooglied van Salomo is die 22ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Hooglied bevat 'n versameling liefdesliedere waarin die man en vrou mekaar se aantreklikheid en hulle liefde en hartsog vir mekaar besing
- Brief van Paulus aan Filemon
- Die brief aan Filemon is die 18de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is 'n suiwer persoonlike briefie aan Filemon, 'n vooraanstaande Christen in Kolosse. Onesimus, 'n slaaf van Filemon, het van sy eienaar af weggeloop en by Paulus, wat toe 'n gevangene was, uitgekom. Deur die apostel se toedoen het Onesimus 'n Christen geword. Nou stuur Paulus hom terug na Filemon toe en vra hom om vir Onesimus terug te ontvang, nie net as slaaf nie maar ook as broer in Christus
- Ateïsme
- Ateïsme is 'n filosofiese stroming met die fundamentele uitgangspunt dat daar geen god/gode anderkant die ervaarbare werklikheid, geen goddelike wêreldorde en geen geldige begrip van God bestaan nie
- Joga
- Joga, is 'n tegniek wat onder die Hindoes in Indië ontstaan het en wat daarop gemik is om "die siel uit die wêreld te bevry sodat dit met die Absolute of sy god een kan word". Hoewel joga 'n rigting in of skool van die Hindoe-godsdiens is, vorm dit deel van verskeie filosofieë. Verskeie soorte joga, waarin die klem op onderskeidelik filosofie, die magiese, mistiek, godsdiens af intellek gelê word, het gevolglik ontwikkel. AI die soorte joga het egter punte van ooreenstemming. In die Weste het die
- Panteon
- ’n Panteon is ’n groep gode van ’n spesifieke religie of mitologie
- Walhalla
- Teks in
- Sjintoïsme
- Sjintoïsme is die inheemse geloof van Japan en was vroeër die land se staatsgodsdiens. Dit is 'n soort politeïsme (veelgodery), en behels die aanbidding van Boeddha of kami -geeste. Sommige kami is plaaslik en kan beskou word as die geestelike wese of gees van genie van 'n besondere plek, maar ander verteenwoordig belangrike natuurlike voorwerpe en prosesse: byvoorbeeld, Amaterasu, die Songodin, of die berg Foedji. Sjinto is 'n animistiese geloofstelsel. Die woord Sjinto, van die oorspronklike Chinese